NONGQAI
Die bewaring van die Suid-Afrikaanse geskiedenis van toewyding en dapperheid wat generasies polisiemanne, soldate en staatsamptenare gevorm het. Die viering van persoonlike stories en verhale van gemeeskapsdiens wat ‘n veiliger en beter toekoms vir alle Suid-Afrikaners beskerm en verseker het. Stories wat sedert 1907 met respek en sonder vooroordeel vertel word.
Preserving the stories of commitment and bravery that shaped generations of policemen, soldiers, and civil servants and protected a safer and better future for all South Africans. Stories told since 1907 with respect and without prejudice.


![]()
Table of Contents/Inhoudsopgawe
Redaksie, Nongqai
- NONGQAI VOLUME 17, Nr. 5. Mei/May 2026.
- PATU 8: 1975 – SAP RHODESIA
- NONGQAI TRUST, SKENKINGS – Hennie Heymans
- BOEKE, SPIOENMEESTERS – Henning van Aswegen
- ANIMALS IN WAR – Roche Vermaak
- SAC – WILL NON-AMNESTY ANC-SACP MEMBERS BE PROSECUTED?
- TALANA – HAVE THEY GOT THE HILL? – Jennifer Bosch
- WACHTHUIS-POLLEYS’ DEURLOOP – Hennie Heymans
- GOOD SERVICE – Logan Govander
- NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE: KINDERLITERATUUR – Henning van Aswegen
- GENL. SMALMAN – Ida Smalman
- BOER NYPD – Hennie Heymans
- JIHADIST NETWORKS IN AFRICA – Dr Joan Swart
- EREBURGERSKAP, MIDDELBURG
- DIE ROOI LANTERN-MOORD – Kol. H F Trew
- GENL. G KAMFFER – Kol. William Marshall
- HORSES, ABW – Jenny B
- CAPTAIN NEL – Logan Govender
- ROCHE VERMAAK – Wolfgan Witschas
- RHODESIAN RAILWAYS AT WAR – Hennie Heymans
- AI AND THE COMPRESSION OF MODERN WARFARE – Joan Swart
- MAGERSFONTEIN – Jennifer Bosch
- SAP RHODESIA 1 – Henning Heymans
- SAP ROLL OF HONOUR, RHODESIA
- SAP RHODESIA – Hennie Heymans
- Dr MYBURG ON VIOLENT CRIME
- SIVIELE DOMINEE IN OPS. GEBIED – Ds. Jacobus van Tonder
- NONGQAI SKRYWERS & BOEKE – Anita van Aardweg
- SOUTH AFRICAN FORCES DILEMMA – Dr Joan Swart
- WF WENTZEL – Hennie Heymans
- WHARF POLICE, NZ – Jennifer Bosch
- W/O A W MOODLEY – Logan Govendar
- MURDER, CONSTABLE GOULD – Hennie Heymans
- JANINE VAN ROOYEN – ida Steyn
- SONE SE PAD IN DIE SAPD – Ida Steyn
- PHOTOS – Hennie Heymans
- 1900 CAPE POLICE – Hennie Heymans
- THAI – Hennie Heymans
- VRYSTAAT BOEKEFEES, JULIE 2026 – Henning van Aswegen
- SERVAMUS SUBSCRIPTION FORM
- THE UNFINISHED PRODUCT OF AFRICAN INDEPENDENCE – Dr Joan Swart
- RHINO – SAAF – Col William Marshall
![]()
LEADER
NONGQAI IS 119 JAAR OUD, EN OP 6 JUNIE 2026 SESTIEN JAAR JONK
NONGQAI is in die jaar gelykmatig 119 en sestien jaar oud. ‘n Besonderse prestasie vir ‘n selfstandige nasionale veiligheidstydskrif wat die belange en geskiedenis van Suid-Afrika se veiligheidsgemeenskap in ons harte dra.
NONGQAI se storm- en drangjare het vanaf 1907 Uniewording in die greep van Britse kolonialisme deurleef [1910] oorleef, ook die Eerste- en Tweede Wêreldoorloë [1917-1919, 1939-1945], Afrikaner Nasionalisme [1948]. Republiekwording [1961] en die Nasionale Verkiesing van 1994. Met groot dankbaarheid van die veiligheidsgemeenskap, herleef Nongqai weens die visie en dryfkrag van Brigadier Hennie Heymans op 6 Junie 2010. Oor die laaste sestien jaar het Brigadier Heymans en sy Nongqai redaksie ‘n magdom fotos’ en artikels bewaar, en by Akademia Universiteit geargiveer om so ‘n kultuurskat aan ons nageslag beskikbaar te stel. Hierdie kulturele- en politieke erfenisbewaring word Nongqai se missie en credo die versiendheid van ‘n toegewyde volksdienaar in die persoon van Brigadier Hennie Heyans. Daarteenoor plaas die ANC-SAKP Korrupsieregering geen premie op die bewaring van ons kulturele erfenis en geskiedenis nie. Daar is byvoorbeeld nie meer ‘n polisie museum nie en die eense pragstuk en vertoonvenster is nou in ‘n hartseer- en bouvallige toestand.
Brigadier Heymans en sy kollegas dr. Willem Steenkamp en Sarie van Niekerk het deur middel van Nongqai verskillende oorloë, rebellies, opstande, onluste en stakings, bomontploffings en brandstigting gedek en baie ooggetuie verslae en fotos oor Suid-Afrika se ontstuimige geskiedenis bekom en gepubliseer. Hierdie driemanskap het die geskiedenis van ons veiligheidsmagte toeganklik-verstaanbaar gemaak, en maklik aangebied vir magslede en die man op straat sonder om in die verlede te leef of kwaardwilligehede te publiseer.
Hiermee sê ons baie dankie Brigadier Hennie en die Nongqai Trust, vir hul visie, wysheid en Trojaanse werk in belang van Nongqai. Ek spreek met vertroue my hartewens uit dat die tydskrif vir die volgende 120 jaar van krag tot krag sal gaan en nog baie verjaardae sal vier.
Mooiloop!
Henning van Aswegen
Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 5.
Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Eben Mare, Dr Joan Swart.![]()

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie
REDAKSIE
Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.
Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Eben Marè, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas in, en Dr. Joan Swart.
REDAKSIONELE BELEID
‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.
KONTAKBESONDERHEDE
E-pos: Editor@Nongqai. org. Tel: 082-344-5641. Webtuise: Nongqai.org
*

1.
Nongqai Volume 17, Nr. 5. Mei/May 2026
2.
1975: SAP rhodesia – PATU 8 – Hennie Heymans
3.
NONGQAI TRUST SKENKINGS – Hennie Heymans
4.

BOOKS – THE DAISY SPY RING – Henning van Aswegen & Peter Swanepoel
New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com
Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa’s espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

5.
ANIMALS IN WAR – Roche Vermaak
6.
SOUTH AFRICAN CONSTABULARY – Hennie Heymans
7.
TALANA – Jennifer Bosch
8.
WACHTJUIS-POLLEYS’ DEURLOOP – Hennie Heymans
9.
GOOD SERVICE – Logan Govander
10.
SKRYWERS EN BOEKE: VRYSTAATSTORIES
Henning van Aswegen
11.
GENL. SMALMAN – Ida Smalman
12.
BOER NYPD
13.
Dr Joan Swart
14.
EREBURGERSKAP, MIDDELBURG – Rudi van Wyk
15.
DIE ROOI LANTERN VERENIGING
16.
GENL. GERHARD KAMPFFER – Kol. William Marshall
17.
HORSES, ABW STORMBURG – Jenny B
18.
CAPTAIN NEL – Hennie Heymans
19.
ROCHE VERMAAK – Wolfgang Witchas
20.
RHODESIAN RAILWAYS AT WAR – Hennie Heymans
21.
Dr JOAN SWART
22.
MAGERSFONTEIN – Jennifer Bosch
23.
SAP RHODESIA 1 – Jenniger Bosch
24.
SAP ROLL OF HONOUR, RHODESIA – Hennie Heymans
25.
SAP RHODESIA – Hennie Heymans
26.
DR MYBURG ON VIOLENT CRIME
27.
SIVIELE DOMINEE IN DIE OPERASIONELE GEBIED – Ds. Jacobus van Tonder
28.
NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE: Anita van Aard
29.
SA DEFENCE DILEMMA – Dr Joan Swart
30.
BRIGADIER WF (Willie) WENTZEL
31.
WHARF POLICE NZ – Jennifer Bosch
32.
A LIFE OF SERVICE AND COURAGE – W/O A W MOODLEY – LOGAN GOVENDER
33.
1942, WW2: SOUTH AFRICAN POLICE BRIGADE – THE MURDER OF PRIVATE PIET ZULE, AS WITNESSED BY SGT. J FOLSHER
34.
JANINE VAN ROOYEN – Ida Steyn
35.
SONE SE PAD IN DIE SAPD – iDA STEYN
36.
PHOTOS’ – FANIE BOUWER
37.
1900 CAPE POLICE, JOHN THOMAS FREEMAN, Oom JACK GREEN
38.
BRIEF UIT THAILAND – Lt Barry Taylor
40.
SERVAMUS SUBSCRIPTION FORM
41.
THE UNFINISHED PRODUCT OF AFRICAN INDEPENDENCE – Dr Joan Swart
42.
RHINO ARMOURED PERSONNEL CARRIER [APC] – Col William Marshall
![]()

Klik op die skakel Nongqai.org.
VOORBLAD | COVER

Our OurOur April 2026 cover is designed by Nongqai Marketing Manager Mike Huxtable to symbolise 119 years of publication [1907-2026]. Contact Mike at 083-408-8527.
|
|
![]()
NONGQAI SE CREDO
Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.
![]()
nongqai.org
ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.
Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking.
Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.
![]()
Nongqai Abstract
Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.
![]()
Skrywers & Boeke
DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za
- Boekbeskrywing: DIE BURO
In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.
Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com
by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, BSV/DIE BURO/BfSS, Inligting- en/of Veiligheidsperspektief, RI/BfSS/NI/NIS/BSV
Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…
DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.
*
![]()
Nongqai.org
![]()

*
