Nongqai Skrywers en Boeke - Volume 17, Nr. 5.
Nongqai Skrywers & Boeke – DIGBUNDELS: ‘Oggend’, Anita van Aardweg- Nongqai Vol. 17 No 5

Nongqai Skrywers & Boeke – DIGBUNDELS: ‘Oggend’, Anita van Aardweg- Nongqai Vol. 17 No 5

‘OGGEND’ Anita van Aardweg, in die digbundel ‘DIE ROOI KOMBERS’ Met my eerste koppie koffie in die hand kyk ek deur die ruite na buite… In die park oorkant die straat Is vier Kraaie, parlementslede geklee in swart manel pak en wit...
Nongqai Skrywers & Boeke – AFSKEID VAN LEA, Anita van Aardweg- Nongqai Vol. 17 No 5

Nongqai Skrywers & Boeke – AFSKEID VAN LEA, Anita van Aardweg- Nongqai Vol. 17 No 5

AFSKEID VAN LEA Dogter van Simon, die slagter Anita van Aardweg Die spieëls is bedek die tafel gedek met soetgoed vir die fees wanneer jy slaap onder Afrika se sand tapyt en die ster van David oor jou waak. Ek onthou ons tye saam in die Kibboets In Haifa die straat...

Nongqai Skrywers & Boeke – Anita van Aardweg

Die Vlieër Anita van Aardweg Dit is hoogwater die wind waai Die see spuug bloublasies uit in bruin skuim op die strand Waar ʼn kind hardloop met ʼn vlieër in haar hand Die vlieër draai en swaai omhoog tot die tou breek Afgeknip soos ʼn naelstring van ʼn pasgebore kind en...
Nongqai Skrywers & Boeke: Die Donkie is (soms) ‘n Wonderlike Ding!

Nongqai Skrywers & Boeke: Die Donkie is (soms) ‘n Wonderlike Ding!

Die donkie is (soms) ‘n wonnerlike ding! Seuns (en soms jong manne ook) beleef mos ‘n fase in hul lewe waar hulle ‘n onblusbare lus het om donkie te ry… al word daai lus binne ‘n minuut of wat geblus. Herman Toerien Min mense wat al paaie met ‘n donkie gekruis...