Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit LT.GENL. BASIE SMIT Deur lt-genl Johan Ferreira Geagte vriende, Ons ken almal vir lt.genl. SJJ “Basie” Smit en baie van ons het nog gedien toe hy ‘n leiersrol in verskeie hoedanighede in die SAP beklee het. Hy was op sy tyd een...

GN Erasmus

GN Erasmus HULDEBLYK AAN GENERAAL MAJOOR GN ‘GERRIT’ ERASMUS Genl Maj Johan Burger 7 Maart 2026 Geagte familie, Anna, vir jou, Nick, Alida, Suzanne en vir die kleinkinders, namens die Generaalsklub van die SA Polisie weereens ons innige meegevoel met julle verlies....