by Henning van Aswegen | Jun 14, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform
Om te Klub of om te Gilde? – Dit is die vraag Piet du Toit Ons dorp het ‘n boekwinkel. Nie ‘n skryfbehoefte winkel wat boeke ook verkoop nie. Ooknie ‘n boekewinkel waar jy baie geld betaal vir fênsie nuwe boeke van grootnaamskrywers en grênd toedraai-papier en mooi...
by Henning van Aswegen | May 20, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, NONGQAI LADIES EDITIONS pdf, NongqaiDames
Vrystaatstories, Henning van Aswegen. Die Feetjies hou Konsert Lank gelede vlieg daar ʼn klein blou voëltjie met ʼn boodskap in haar bekkie na Virginia in die Vrystaat toe. Die klein blou voëltjie is deur die Burgermeester van die buurdorp Harmonie gestuur om al die...
by Hennie Heymans | Apr 12, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Police Academics, SAP Commissioners, SAP Durban
GEDIG: VERSKROEIDE AARDE? Chris Botha Abstract A poem, Verskroeide Aarde? by Maj-Gen (Ret) Chris Botha Keywords CV – Maj-Gen (Ret) Chris Botha Verskroeide Aarde? die ou polisieman skud sy kop en hou die populis-politikus dop die boere was soldate, nie waar? die...