by Hennie Heymans | Oct 17, 2026 | Bosletterkunde, Ds Jacobus van Tonder, Nongqai Rubrieke, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Nongqai Vol 17 No 10 – (35) Bos- en Grensletterkunde Bos- en Grensletterkunde Ds J van Tonder NAGTELIKE DIER (Soldate wroeging) In die loom van wakker en slaap hoor ek jou skuifel in die gang. Stamp jy die deur teen kosyne jn skraap. Snuffel my voete, jou asem teen...
by Hennie Heymans | Oct 17, 2026 | Ds Jacobus van Tonder, Maanbrief van die Kapelaan, Nongqai Rubrieke, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Nongqai Vol 17 No 10 – (26) Maandbrief van die Kapelaan, dr Jacobus van Tonder Maandbrief van die Kapelaan Dr Jacobus van Tonder OORDENKING 3 Lees Ps 23: Die HERE is my herder. Hy laat my neerlê …. Hy verkwik my siel… U is met my…. U berei die tafel...
by Hennie Heymans | Sep 21, 2026 | Bosletterkunde, Ds Jacobus van Tonder, Nongqai Rubrieke, SA Military History, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Nongqai Vol 17 No 9 – (32) Bos- en Grensletterkunde Bos- en Grensletterkunde Ds Jacobus van Tonder SWART HOND (Oud-soldate wroeging) Hy sluip in jou gemoed woelende wroeging soos ʼn sluwe dier, draaiend gegrom, rusteloos in jou ontbrand as dit bitter binne jou tier, Jy...
by Hennie Heymans | Sep 21, 2026 | Ds Jacobus van Tonder, Maanbrief van die Kapelaan, Nongqai Rubrieke, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Nongqai Vol 17 No 9 – (31) Maandbrief van die Kapelaan MAANDBRIEF VAN DIE KAPELAAN Ds Jacobus van Tonder Liewe Vriende Lees Jona 1 vers 9: “Ek is ‘n Hebreër en ek vrees die Here die God van die hemel” Toepassing: Jona die vlugteling moes teenoor...
by Hennie Heymans | Aug 7, 2026 | Ds Jacobus van Tonder, Maanbrief van die Kapelaan, Nongqai Rubrieke, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Nongqai Vol 17 No 8 – Kapelaan: Maandbrief MAANDBRIEF VAN DIE KAPELAAN: OORDENKING Ds Jacobus van Tonder Oomblik van stilte: Lees 2 Sam 12:17,13 “Toe sê Natan vir Dawid : U is die man…….. En Dawid sê vir Natan : Ek het gesondig teen die Here, En...
by Hennie Heymans | Jul 11, 2026 | Ds Jacobus van Tonder, Maanbrief van die Kapelaan, Nongqai Columns, Nongqai Rubrieke, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Nongqai Vol 17 No 7 – Maandbrief van die Kapelaan MAANDBRIEF VAN DIE KAPELAAN UIT DIE WOOD PSALM 8 “As ek u hemel aanskou, die werk van vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het – wat is die mens dat U aan hom dink, die mensekind dat U hom besoek. U het hom ʼn...