by Hennie Heymans | Jul 11, 2025 | Black on Black Violence, Political Murders in KZN, Provincial Commissioners, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Swart op Swart geweld, Uncategorized
THE FORGOTTEN FAMILIES Die Vergete Families van die Vermoordes Deur brig Fanie Bouwer Die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde in KwaZulu-Natal – wat honderde sulke moorde ondersoek het – het ’n skokkende leemte in Suid-Afrika se strafregstelsel gelaat....
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Provincial Commissioners, Rhodesian Conflict, SAP Hall of Fame, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, TIN Teeninsurgensie / COIN, Tribute to SAP Members
OBITUARY: NO 42347T LIEUT-GEN JN ‘NICO’ SLABBER, PCF, SOE HULDEBLYK: NO 41347T LT-GENL NJ ‘NICO’ SLABBER, PCF, SOE ‘n Persoonlik perspektief deur brig HB Heymans Dit is met leedwese dat ons aankondig dat lt-genl Nico Slabber gisteraand (16 Junie 2025) oorlede is. Hy...
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Provincial Commissioners, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Tribute to SAP Members
SO ONTHOU EK VIR LT.GENL. NICO SLABBER ‘N HUDELBLYK DEUR GENL.MAJ. NIC SNYMAN, KAAPSTAD Genl-maj Nic Snyman NICO SLABBER en ek ken mekaar sedert kleuterdae. Albei kom uit ‘n polisie-huis in die Paarl. Ek onthou my jeugjare dat polisie-lede mekaar se families oor en...
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Provincial Commissioners, Roll of Honour - Ererol, SAP Medals, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE
SUID-AFRIKAANSE POLISIE GENERAALSKLUB AFSTERWE: LT.GENL. NICO SLABBER Lt.genl. Nico Slabber Namens die lede van die Suid-Afrikaanse Polisie Generaalsklub, betuig ons ons innige meegevoel met die afsterwe van ‘n ou vriend, ‘n held en ‘n kollega, luitenant-generaal Nico...