Genl LG Snyman – Nongqai Vol 17 No 6

Genl LG Snyman – Nongqai Vol 17 No 6 1964: DIE DAG TOE MAJOOR SNYMAN MY “VUIL” GEWEER GEÏNSPEKTEER HET Hennie Heymans Hennie Heymans  Op 12 Januarie 1964 klim ek op die trein na Pretoria – dit was die spogtrein, die Trans-Natal. Ek is ‘n ‘applikant’ en 17-jaar oud en...