Ereburgerskap – Middelburg – Nongqai Vol 17 No 5

Ereburgerskap – Middelburg – Nongqai Vol 17 No 5 1988: STUKKIE POLISIE GESKIEDENIS Rudi van Wyk  (Via Suid-Afrikaanse Polisie – Afgetrede Lede) Op ‘n buitengewone raadsvergadering van die Stadsraad van Middelburg (Tvl) besluit die Stadsraad van Middelburg...