Nongqai Vol 17 No 7 – 1966 Wêreldhofuitspraak SWA

Nongqai Vol 17 No 7 – 1966 Wêreldhofuitspraak SWA

Nongqai Vol 17 No 7 – 1966 Wêreldhofuitspraak SWA Inleiding Suid-Afrika het Suidwes-Afrika – ’n mandaatgebied van die voormalige Volkebond – sedert die einde van die Eerste Wêreldoorlog geadministreer. In 1939 het die Suid-Afrikaanse Polisie die gebied binnegegaan om...