by Henning van Aswegen | May 21, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
‘OGGEND’ Anita van Aardweg, in die digbundel ‘DIE ROOI KOMBERS’ Met my eerste koppie koffie in die hand kyk ek deur die ruite na buite… In die park oorkant die straat Is vier Kraaie, parlementslede geklee in swart manel pak en wit...
by Henning van Aswegen | May 15, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
AFSKEID VAN LEA Dogter van Simon, die slagter Anita van Aardweg Die spieëls is bedek die tafel gedek met soetgoed vir die fees wanneer jy slaap onder Afrika se sand tapyt en die ster van David oor jou waak. Ek onthou ons tye saam in die Kibboets In Haifa die straat...
by Henning van Aswegen | Apr 17, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames, SKRYWERS & BOEKE, Spotprente, Vroue-hoekie / Ladies Corner
Die Appelliefiediefie Die Koning van die Vrystaat het die mooiste appelliefie-boord in die hele wêreld gehad. Die groot geel appelliefies wat in die appelliefiebos in die Koning se vrugteboord gegroei het, was die soetste en sappigste en geelste appelliefies in die...
by Henning van Aswegen | Apr 9, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
Die Vlieër Anita van Aardweg Dit is hoogwater die wind waai Die see spuug bloublasies uit in bruin skuim op die strand Waar ʼn kind hardloop met ʼn vlieër in haar hand Die vlieër draai en swaai omhoog tot die tou breek Afgeknip soos ʼn naelstring van ʼn pasgebore kind en...
by Sarie van Niekerk | Oct 11, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames, Spotprente
BOBBY SE BANKIES (1) Vlenters Visser & Sarie van Niekerk Vlenters was hierdie week baie besig gewees, sy pen het oortyd gewerk. Hy het sommer drie stories gestuur In my oorlede neef se weduwee se huis staan ’n liggroen kinderbankie wat al 78 jaar oud...
by Henning van Aswegen | Oct 8, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames
Soppie en en die sount of music SOPPIE EN THE SOUND OF MUSIC Vlenters Visser en Sarie van Niekerk Tot vandag toe is daar ‘n merk op my regterknie omdat ek nie na Soppie geluister het nie en in ‘n klomp gebreekte glas geval het en ‘n winkelhaak oopgesny het. Oom...