Bosletterkunde – Nongqai Vol 17 No 6

Bosletterkunde – Nongqai Vol 17 No 6 INLEIDING: LETTERKUNDE UIT DIE BOS – Wanneer ’n Dominee die Oorlog Moes Lees Inleiding deur Hennie Heymans In vandag se wêreld leef alles op ’n slimfoon, maar in die dae van die bosoorlog was daar geen WhatsApps, geen GPS’e en geen...