by Henning van Aswegen | Jun 6, 2026 | NONGQAI BOEKE, Nongqai Books & Writers, Nongqai Rubrieke, Resensies: Nuwe Boeke, SKRYWERS & BOEKE
NONQAI SKRYWERS EN BOEKE: PROSA deur ALEXANDRE RICHE MY KLIP ENGEL Ek wou nie, ek wil nie, maar ek gaan… Ek gaan dit neerskryf want jy het. Dit wat jy neergeskryf het is vir my gegee en ek het dit gelees. Alleen. Weer en weer en nog ‘n keer. Nog ‘n keer het dit...
by Henning van Aswegen | May 29, 2026 | NONGQAI Publications, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Resensies: Nuwe Boeke
Kinderverhale, Uit Vrystaatstories; Henning van Aswegen. Naledi-uitgewers, Naledi.com ‘Het jy al ‘n perd se stert getrek, Mossieman? En toe kleinkoppie getrek en stert tussen die bene weggehardloop omdat jy bang is?’ Geronkie die Donkie loer onderlangs na...
by Henning van Aswegen | May 21, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
‘OGGEND’ Anita van Aardweg, in die digbundel ‘DIE ROOI KOMBERS’ Met my eerste koppie koffie in die hand kyk ek deur die ruite na buite… In die park oorkant die straat Is vier Kraaie, parlementslede geklee in swart manel pak en wit...
by Henning van Aswegen | May 15, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
AFSKEID VAN LEA Dogter van Simon, die slagter Anita van Aardweg Die spieëls is bedek die tafel gedek met soetgoed vir die fees wanneer jy slaap onder Afrika se sand tapyt en die ster van David oor jou waak. Ek onthou ons tye saam in die Kibboets In Haifa die straat...
by Henning van Aswegen | Apr 9, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
Die Vlieër Anita van Aardweg Dit is hoogwater die wind waai Die see spuug bloublasies uit in bruin skuim op die strand Waar ʼn kind hardloop met ʼn vlieër in haar hand Die vlieër draai en swaai omhoog tot die tou breek Afgeknip soos ʼn naelstring van ʼn pasgebore kind en...
by Henning van Aswegen | Apr 7, 2026 | BOOKS / BOEKE, History, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers
BOEK BEKENDSTELLING: ‘PARLEMENT PRAATJIES’ – Dr. Pieter Mulder. Naledi Uitgewers: Naledi.com.: https://naledi.co.za/product/parlement-praatjies/ Saterdag 11 April 2026 om 11 uur, by BOEKEPLEK & KUIERSTOEP in Garsfontein,...