by Henning van Aswegen | Jun 30, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Brokkies, HUMOUR IN UNIFORM, Interessante Stokperdjies, Life Story, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
My Eerste Boek! Piet du Toit Hoe moeilik kan dit nou wees? En, in elk geval, as jy kan lees en kan sien is die Joutube en Dokter Google kombinasie ‘n gewaarborgde sukses-resep. Ek het in elk geval nie genoeg geld om ‘n boek te laat druk van my skryfies in nie. Ook nie...
by Henning van Aswegen | Jun 24, 2025 | BOSS / NI / BSV, Afrikaans Literature in Uniform, BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, Foreign intelligence services, SKRYWERS & BOEKE
BOEKRESENSIE – DIE BURO, Media 24 Abstrak: Nie-fiksie, Afrikaans, Politieke Wetenskap, Henning van Aswegen, DIE BURO, Imprimatur Uitgewers, Pretoria, Media 24. Intelligensie onder die loep Hoe feller die stryd teen die wit minderheidsregering toenmaals geword...
by Henning van Aswegen | Jun 14, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform
Om te Klub of om te Gilde? – Dit is die vraag Piet du Toit Ons dorp het ‘n boekwinkel. Nie ‘n skryfbehoefte winkel wat boeke ook verkoop nie. Ooknie ‘n boekewinkel waar jy baie geld betaal vir fênsie nuwe boeke van grootnaamskrywers en grênd toedraai-papier en mooi...
by Henning van Aswegen | Jun 14, 2025 | Interessante Stokperdjies
POTTEBAKKERY AS ‘N STOKPERDJIE Pottebakkery is ‘n wonderlike stokperdjie en afhangende van jou belangstelling en vaardigheid kan dit wonderlike ure van genot en satisfaksie meebring. Dit kan ook baie van jou tyd in beslag neem en dit kan ‘n bron wees van diepe...