by Henning van Aswegen | May 15, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
AFSKEID VAN LEA Dogter van Simon, die slagter Anita van Aardweg Die spieëls is bedek die tafel gedek met soetgoed vir die fees wanneer jy slaap onder Afrika se sand tapyt en die ster van David oor jou waak. Ek onthou ons tye saam in die Kibboets In Haifa die straat...
by Henning van Aswegen | Apr 9, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, NongqaiDames, Spotprente
Die Vlieër Anita van Aardweg Dit is hoogwater die wind waai Die see spuug bloublasies uit in bruin skuim op die strand Waar ʼn kind hardloop met ʼn vlieër in haar hand Die vlieër draai en swaai omhoog tot die tou breek Afgeknip soos ʼn naelstring van ʼn pasgebore kind en...
by Henning van Aswegen | Apr 7, 2026 | BOOKS / BOEKE, History, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers
BOEK BEKENDSTELLING: ‘PARLEMENT PRAATJIES’ – Dr. Pieter Mulder. Naledi Uitgewers: Naledi.com.: https://naledi.co.za/product/parlement-praatjies/ Saterdag 11 April 2026 om 11 uur, by BOEKEPLEK & KUIERSTOEP in Garsfontein,...
by Henning van Aswegen | Apr 6, 2026 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Spotprente
Kinders moet Kaalvoet Loop Henning van Aswegen, in Vrystaatstories Twee, Naledi-uitgewers (Naledi.com) ‘I do not agree with what you have to say, but I’ll defend to the death your right to say it.’ (Je ne suis pas d’accord avec ce que vous dites,...
by Henning van Aswegen | Dec 31, 2025 | Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Nongqai Columns, Revolutionary Warfare
Table of Contents/Inhoudsopgawe HOOFARTIKEL: Redaksie Nongqai Letters to the Editor/Briewe aan die Redakteur Natal Colony: Pioneer African (Zulu) Policemen – Hennie Heymans National Security Focus Nesbitt’s Horse Nuwe boeke: Spioenmeesters, DIE BURO, The...
by Henning van Aswegen | Dec 29, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Spotprente
Voëls in die Vrystaat vlieg onderstebo Uit Vrystaatstories, uitgegee deur Naledi-uitgewers, 2024. “Is dit waar dat die voëls in die Vrystaat onderstebo kan vlieg, Mossieman? Ek het so ʼn voëltjie hoor fluit op my ou Ramkiekie met net een snaar.” Geronkie die...