by Henning van Aswegen | Jun 30, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Brokkies, HUMOUR IN UNIFORM, Interessante Stokperdjies, Life Story, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
My Eerste Boek! Piet du Toit Hoe moeilik kan dit nou wees? En, in elk geval, as jy kan lees en kan sien is die Joutube en Dokter Google kombinasie ‘n gewaarborgde sukses-resep. Ek het in elk geval nie genoeg geld om ‘n boek te laat druk van my skryfies in nie. Ook nie...
by Hennie Heymans | Jun 24, 2025 | Police Humour, SAP Helicopters
HUMOR: SLAP TJIPS Hennie Heymans Chris Joubert heel regs Eendag kom ek in veiligheidshoofkantoor se voorportaal op die grondvloer. ‘n Sedige en stroewe atmosfeer het altyd daar geheers…. Ek wonder hoe ons besoekers die plek ervaar het – karige staatsdiens...
by Hennie Heymans | Jun 19, 2025 | HUMOUR IN UNIFORM, Dutch Police, Koninklijke Marechaussee (KMar), Life Story, Police Diplomacy, Police Humour, SAP History / Geskiedenis
HUMOR IN UNIFORM HB Heymans Staaltjie een: Heymans doen hom suksesvol voor as Jasser Arafat Ek het elders hierdie staaltjie al vertel: So moet ek ‘n vergadering by “Onderwys en Opleiding” in Schoeman-straat, Pretoria bywoon. Kom by ontvangs en meld by sekuriteit aan....
by Hennie Heymans | Jun 13, 2025 | Police Humour, SAP College, Sub-culture / sub-kultuur, Uncategorized
HUMOR: SMITHIE EN SMITTIE IN DIE HOF Genl-maj Chris Botha ‘… en dis juis teen daardie groot afdraende wat die spietkops almal gevang het. Voor die voet, lock stock en barrel …’ Smithie tuur diep in die vertes in terwyl hy hierdie storie vertel. Die ouderdom het hom...
by Hennie Heymans | May 14, 2025 | HUMOUR IN UNIFORM, Police Humour, SAP College
AWAKENING IN THE CRIMINAL LAW CLASS Abstract: Humour in Uniform. Keywords Botha, Chris (Maj Gen) Mens rea Smit, Ben (Prof) South African Police College ONTWAKING IN DIE STRAFREGKLAS* Genl-maj Chris Botha (Afgetree) Eers was daar ‘n doodse stilte. Toe begin die leier...
by Hennie Heymans | May 8, 2025 | HUMOUR IN UNIFORM, Police Humour, SAP College, SAP Depot / College ) Pretoria West, SAP History / Geskiedenis
THE CAMP ADJUTANT, THE COLOURS AND THE JUNIOR LIEUTENANT’S SABRE Abstract Humour in uniform – a member meets the sharp end of the sabre DIE KAMP-ADJUDANT, DIE VAANDEL EN DIE JUNIOR LUITENANT SE SABEL* Genl-maj Chris Botha “Marsjeer op die vaandel!” Met die lees...