Siviele dominee in Ops Gebied – Nongqai Vol 17 No 5

Siviele dominee in Ops Gebied – Nongqai Vol 17 No 5 GISTER ONTHOU Ds Jacobus van Tonder (Gereformeerde Kerk) DIE BEROEP Ek was predikant van Ficksburg Gereformeerde Kerk op ʼn Kapelaans-kursus in Pretoria 1984 toe ek beroep is na Tsumeb gemeente SWA, wat strek van...