NONGQAI BOEKE: VRYSTAATSTORIES [Kinderliteratuur]
Kinderverhale, Uit Vrystaatstories; Henning van Aswegen. Naledi-uitgewers, Naledi.com ‘Het jy al ‘n perd se stert getrek, Mossieman? En toe kleinkoppie getrek en stert tussen die bene weggehardloop omdat jy bang is?’ Geronkie die Donkie loer onderlangs na Mossieman en sien dat sy boesemvriend dieper as gewoonlik dink. Geronkie is ‘n stoute rakker en hy hou daarvan … Continue reading NONGQAI BOEKE: VRYSTAATSTORIES [Kinderliteratuur]
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed