Patu 8 – Nongqai Vol 17 No 5

1975: SAP: RHODESIË: PATU 8

Police Anti-Terrorist Unit - Wikipedia

Kol Piet Van Zyl

Die jaar was 1975 en na ‘n 2-weke opleiding deur lede van RLI as PATU 8 by Mazoe-dam in Rhodesië, is ons na ‘n naweek by Cranborne-barrake in Salisbury per voertuig ontplooi na Oscar basis in die Noordooste van die mooi land. Ons het in oop-bak Bedford voertuie die lang pad aangedurf en die foto is geneem net voordat ons die teerpad verlaat en op grondpaaie begin reis het. Die bak van die voertuie is met sandsakke gelaai om die effek van ‘n landmynontploffing te verminder.
“Walk Tall  🐾 🐾 🐾 🐾