Nongqai Vol 17 No 8 – Duel: Magistrate Winburg: OFS Republic

Nongqai Vol 17 No 8 – Duel: Magistrate Winburg: OFS Republic

Nongqai Vol 17 No 8 – Duel: Magistrate Winburg: OFS Republic Abstract A humorous account of a nineteenth‑century Winburg magistrate and his clerk whose duel was abruptly ended by a mysterious shot. Excerpt In Winburg’s tense moment of absurdity, the magistrate and his...
Nongqai Vol 17 No 8 – “Commando” – Deneys Reitz: Gamkaskloof

Nongqai Vol 17 No 8 – “Commando” – Deneys Reitz: Gamkaskloof

Nongqai Vol 17 No 8 – “Commando” – Deneys Reitz: Gamkaskloof ABSTRACT This article examines the discrepancies between Deneys Reitz’s famous war memoir Commando (1929) and his earlier, detailed handwritten journal Herinneringen van den Engelschen Oorlog...
Nongqai Vol 17 No 8 – Kameel-standbeeld: Upington

Nongqai Vol 17 No 8 – Kameel-standbeeld: Upington

Nongqai Vol 17 No 8 – Kameel-standbeeld: Upington DIE KAMEELSTANDBEELD: UPINGTON Hennie Heymans Abstract Photo essay on the Camel statue at Upington Keywords camel statue, Upington, South African Police, mounted division, camel patrols, Witdraai breeding...
DIE POLISIEDAME-ROOS – Ida Steyn. Nongqai Vol. 17 Nr. 8.

DIE POLISIEDAME-ROOS – Ida Steyn. Nongqai Vol. 17 Nr. 8.

Die Polisiedame-roos –💐💐💐  ‘n Blom wat die geskiedenis laat voortleef – IDA STEYN Met die tiende herdenking van die aanstelling van die eerste vroue in die Suid-Afrikaanse Polisiemag is besluit dat hierdie mylpaal op ‘n besondere wyse verewig moes...
Nongqai Skrywers & Boeke: Vrystaatstories. Nongqai Vol.17 Nr.8.

Nongqai Skrywers & Boeke: Vrystaatstories. Nongqai Vol.17 Nr.8.

DRAAI DIE KAM OM! *Goudveld Hoërskool in die middel-Vrystaat is bekend as ʼn ‘groot skool,’ waar meer as ʼn duisend plaas-, myn- en dorpskinders in die middel-sewentigjare verbete probeer het om uit die kloue van onnoselheid te ontsnap. Ons koshuisouers en...
Nongqai Vol 17 No 8 – Persoonlike objektiewe siening van Suid-Afrika

Nongqai Vol 17 No 8 – Persoonlike objektiewe siening van Suid-Afrika

Nongqai Vol 17 No 8 – Persoonlike objektiewe siening van Suid-Afrika SUID-AFRIKA — VAN VLAMME TOT VANDAG (1984 – 2026) Sampie Blom (Oudlid-SAP-VTak) In 1984 was Suid-Afrika ’n land wat onder geweldige spanning geleef het. P.W. Botha was president en...
Nongqai Vol 17 No 8 – CID Sunnyside

Nongqai Vol 17 No 8 – CID Sunnyside

Nongqai Vol 17 No 8 – CID Sunnyside SUNNYSIDE DETECTIVES Lt Barry Taylor During my career in the SAP, as well as later in private‑sector investigations, I encountered many unusual and memorable cases. As a young detective sergeant at Sunnyside, there was a period...
Nongqai Vol 17 No 8 – Afrikaanse kerke & tweede wêreldoorlog

Nongqai Vol 17 No 8 – Afrikaanse kerke & tweede wêreldoorlog

Nongqai Vol 17 No 8 – kerke & tweede wêreldoorlog DIE AFRIKAANSE KERKE EN DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG Dr Jacobus van Tonder Inleiding deur HB “Hennie” Heymans (Brig – SAP-afgetree) My ouers is op die dag van vredesluiting in 1945 getroud, en 18 jaar ná die Tweede...
Has South Africa Overlooked One of Its Greatest Strategic Assets? Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.8

Has South Africa Overlooked One of Its Greatest Strategic Assets? Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.8

Abstract: Recurring disruptions in the Red Sea and Strait of Hormuz have restored the strategic importance of the Cape Sea Route. Yet South Africa continues to treat its maritime position primarily as a transport issue rather than a strategic national asset. This...
Nongqai Vol 17 No 8 – Sabotage at Koeberg

Nongqai Vol 17 No 8 – Sabotage at Koeberg

Nongqai Vol 17 No 8 – Sabotage at Koeberg HISTORICAL FEATURE The Man Who Sabotaged Koeberg and Disappeared: Rodney Wilkinson Compiled by Wolfgang Witschas   Abstract Rodney Wilkinson is a South African anti-apartheid activist and former national fencing champion...
Nongqai Vol 17 No 8 – Kapt C Hefer

Nongqai Vol 17 No 8 – Kapt C Hefer

Nongqai Vol 17 No 8 – Kapt C Hefer KAPTEIN CROW HEFER Via Ida Steyn “Ek het by Kempton Park as reservis begin en is vandaar na die Area -Noord Rand vir Opleiding. Ek het later by die SAPS aangesluit en is ingesweer te Benoni SAPS. Na my kollege opleiding is ek...
Nongqai Vol 17 No 8 – Capt Ida Steyn

Nongqai Vol 17 No 8 – Capt Ida Steyn

Nongqai Vol 17 No 8 – Capt Ida Steyn Meet Capt Ida Steyn: Police Ladies Editor at Nongqai Hennie Heymans After the death of Sarie van Niekerk Ida took the task of Police Ladies Editor here at Nongqai Captain Ida Steyn is a seasoned law‑enforcement professional whose...
Nongqai Vol 17 No 8 – Studente en radikalisme

Nongqai Vol 17 No 8 – Studente en radikalisme

Nongqai Vol 17 No 8 – Studente en radikalisme Inleiding tot mnr Johan Mostert se Artikel Onlangs het mnr Johan Mostert en ek saam ontbyt geniet — ’n rustige oggend, maar met gesprekke wat diep in die geskiedenis van ons land ingesny het. Ons het gesels oor die rol van...
Nongqai Vol 17 No 8 – SA Spoorwegpolisie: Inligtingsborde

Nongqai Vol 17 No 8 – SA Spoorwegpolisie: Inligtingsborde

Nongqai Vol 17 No 8 – SA Spoorwegpolisie: Inligtingsborde SA SPOORWEGPOLISIE: INLIGTINGSBORDE: PRO PATRIA MUSEUM, FORT SCHANSKOP Mnr Johan Lotriet, OOB ABSTRACT (English Translation) The five information panels on the South African Railway Police were designed as a...
NONGQAI ARCHIVE NOW ONLINE AND FULLY SEARCHABLE

NONGQAI ARCHIVE NOW ONLINE AND FULLY SEARCHABLE

NONGQAI ARCHIVE NOW ONLINE AND FULLY SEARCHABLE By Dr Willem Steenkamp Excerpt: Nongqai Archive now online and fully searchable – a beta-version of our newly digitised archive of all previous Nongqai editions published earlier in .pdf format is now available online,...
Nongqai Vol 17 No 8 – SA Spoorwegpolisie: Inligtingsborde

Nongqai Vol 17 No 8 – Anita van Zyl

Nongqai Vol 17 No 8 – Anita van Zyl My loopbaan in die SA Spoorwegpolisie, SAP EN SAPD. Abstract Anita van Zyl recounts her career in the South African Railway Police, later integrated into the SAP and SAPD. She describes the stringent recruitment process,...
Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Jan Grobbelaar & Ander Speurstories

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Jan Grobbelaar & Ander Speurstories

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Jan Grobbelaar: Speurstories Herinneringe aan Brig. Jan Grobbelaar en Ander Speurstories Deur Barry Taylor Soos baie van julle weet, het ek en Brigadier Jan (Kleinjan) Grobbelaar altyd ’n goeie verhouding gehad. Hy kon soms kort van draad...
Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit LT.GENL. BASIE SMIT Deur lt-genl Johan Ferreira Geagte vriende, Ons ken almal vir lt.genl. SJJ “Basie” Smit en baie van ons het nog gedien toe hy ‘n leiersrol in verskeie hoedanighede in die SAP beklee het. Hy was op sy tyd een...
Nongqai vol 17 No 8 – Hondemanne: Tollie Vreugdenburg

Nongqai vol 17 No 8 – Hondemanne: Tollie Vreugdenburg

Nongqai vol 17 No 8 – Hondemanne: Tollie Vreugdenburg GESOEK: LEDE VAN DIE HONDE-EENHEID Kol Tollie Vreugdenburg Goeie dag al die oud- en huidige Hondemanne . Ek is oud-Kol Tollie Vreugdenburg, op pensioen na 43 jaar se werk. Ek het deel geword van ‘n klein film...

Nuusbrief 4 – SA Spoorwegpolisie se Spesiale Taakmag

NUUSBRIEF NO 4 04/2025 15 Junie 2025 Kontakbesonderhede Voorsitter: +27 82 324 6636 Onder-Voorsitter: +27 83 212 6778 Beskermheer: +27 82 411 7836 Strategies: +27 83 469 7969 Projekte: +27 82 862 1046 Bestuur Voorsitter: Hein Crocker Onder-Voorsitter: Philip Schutte...
Nongqai Vol 17 No 8 – Veterane Tree Aan: Menere Lamprecht & Lotriet

Nongqai Vol 17 No 8 – Veterane Tree Aan: Menere Lamprecht & Lotriet

Nongqai Vol 17 No 8 – Veterane Tree Aan: Menere Lamprecht & Lotriet DIE WÊRELD IS KLEIN: ONTMOETING TUSSEN GENL-MAJ DP LAMPRECHT EN MNR JOHAN LOTRIET BY PRETORIA FM Hennie Heymans Vlnr: Brig Hennie Heymans, Mnr Johan Lotriet en Genl-maj Dan Lamprecht As sameroeper...
Nongqai Vol 17 No 8 – Maandbrief: Potpourri

Nongqai Vol 17 No 8 – Maandbrief: Potpourri

Nongqai Vol 17 No 8 – Maandbrief: Potpourrie Abstract (English) This month’s letter weaves together South African history, policing heritage, personal memoir, and spiritual reflection. It opens with the remarkable story of Johanna van der Merwe — “a Voortrekker...
Nongqai Vol 17 No 8 – Wollie word 80

Nongqai Vol 17 No 8 – Wollie word 80

Nongqai Vol 17 No 8 – Wollie word 80 Wollie Wolmarans word 80 Hennie Heymans Op Donderdag 30 Julie 2026 het Wollie Wolmarans van die polisie se Forensiese Wetenskap Laboratorium, Afdeling Ballistiek, sy 80ste verjaarsdag gevier by die IPA Nongqai‑tak in Kilnerpark,...
Nongqai vol 17 No 8 – Mali: Piet van Zyl

Nongqai vol 17 No 8 – Mali: Piet van Zyl

Nongqai vol 17 No 8 – Mali: Piet van Zyl SEKERHEIDSWERK IN MALI (NOORD-AFRIKA) Kol Piet “Walk-Tall” van Zyl Die plan is beslis nie volgens skaal nie – maar verstrek darem ‘n idee waar Mali is. Ek het na my kontrak met Heritage Oil terug gekeer na SA en was van plan om...
Nongqai Vol 17 No 8 – Suspected Spy

Nongqai Vol 17 No 8 – Suspected Spy

Nongqai Vol 17 No 8 – Suspected Spy Abstract This brief note refers to a 1974 Rand Daily Mail report in which Dr Eschel Rhoodie denied allegations that he or his department had any dealings with a suspected spy. The piece highlights the political sensitivity of the...
Nongqai Vol 17 No 8 – Spying at NATO

Nongqai Vol 17 No 8 – Spying at NATO

Nongqai Vol 17 No 8 – Spying at NATO Abstract A Canadian woman of Chinese origin has been arrested for allegedly spying while working as an intern at the military headquarters of the North Atlantic Treaty Organization alliance (Nato), according to Belgian...