DIE POLISIEDAME-ROOS, IDA STEYN
DIE POLISIEDAME-ROOS – Ida Steyn. Nongqai Vol. 17 Nr. 8.

DIE POLISIEDAME-ROOS – Ida Steyn. Nongqai Vol. 17 Nr. 8.

Die Polisiedame-roos –💐💐💐  ‘n Blom wat die geskiedenis laat voortleef – IDA STEYN Met die tiende herdenking van die aanstelling van die eerste vroue in die Suid-Afrikaanse Polisiemag is besluit dat hierdie mylpaal op ‘n besondere wyse verewig moes...