![]()
Table of Contents/Inhoudsopgawe
Redaksie, Nongqai
KAPELAAN SE MAANDABOODSKAP; Ds. JACOBUS VAN TONDER. BOS- EN GRENSLETTERKUNDE
- NONGQAI VOLUME 17, Nr. 7. Julie/July 2026.
- CAPTAIN CATHERINE NAIDOO – Logan Govender
- QUEEN’S SOUTH AFRICA MEDAL TO 526 PTE JOHN WILIAM REYNOLDS, GRAHAMSTOWN GUARD – Roty P Reynoulds
- SAPD LUI-LUI TELEFOON – Fanie Bouwer
- SOWETO ONLUSTE, 16 Junie 1976 – Kol. Johan van Rooyen
- DEFENCE RESEARCH IS ABOUT MORE THAN TECHNOLOGY – Dr Joan Swart
- HELEEN SWART
- W/O JR DAVID – Logan Govender
- SAPS FORENSIESE WETENSKAPLABORATORIUM – Hennie Heymans
- THE DAISY SPY RING – Henning van Aswegen
- 1988: SAP-OBELISK, KIMBERLEY – Trecia Naude
- NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
- SA SPOORWEGPOLISIE: OPLEIDING BY GSG9, DUITSLAND – Johan Lotriet
- HOMMELTUIE – Philip & Welma Malherbe
- THE BATTLEFIELD BEFORE THE BATTLEFIELD – Dr Joan Swart
- LEKKER GESELS, SPOORWEGPOLISIE – Hennie Heymans
- VARIOUS CRIMES Logan Govender
- THE RETURN OF CONFLICT – Riaan Eksteen
- NUUSBRIEF NR. 2: SASPOL SPESIALE TAAKMAG
- AFRIKANERMAN – Dr. Mart-Marie Uys
- SAP LONG SERVICE MEDAL – Steve Sargeant
- CONSTABLE WL BOS/SS – Steve Sargeant
- HELENA M. JACOBS
- CAPT JAN TAILLARD [SAPS] – Hennie Heymans
- S/G/C Sgt VR MOODLEY – Logan Govender
- DETECTIVE L J ARANGIES
- NONGQAI MISSIE EN VISIE
- SPESIALE UITGAWE: SA SPOORWEGPOLISIE SPESIALE TAAKMAG
- SOME NOTES ON THE SWAZILAND POLICE – Hennie Heymans
- BRIG. THEUNS ‘ROOI RUS’ SWANEPOEL – Hennie Heymans
- DNS FORENSIESE AGTERSTAND – Hennie Heymans
- ADML. DIETER FELIX GERHARDT – Hennie Heymans
- STORMTROEPE SASP-STM
- AMAZON CHANGES THE STARLINK DEBATE – Dr Joan Swart
- NUUSBRIEF NR. 2, SASPOL-STM
- GENL.MAJOOR BERTUS STEENKAMP – Walter Volker
- SAP CAMOU – Wolfgang Witschas
- NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
- ANGLO-BOEREOORLOG AGTERTANG – Jennifer Bosch
- KOFFIEFONTEIN – Triecia Naude
- 1966 WERELDHOF-UITSPRAAK – Dr. Riaan Eksteen
- SOUTH AFRICA’S TRANSITION; WHAT HAPPENED AND WHY – Dr Willem Steenkamp
- PROPOSED RIOT MEDAL – Nick Howarth
- PROFESSIONELE GETUIE – Brig. FANIE BOUWER
- MEMORABILIA – Hennie Heymans
- A TEST OF SOUTH AFRICA’S NATIONAL STRATEGY – Dr Joan Swart
- SARGEANTS’ RANKS
- KRIPTOGRAFIE – IDA STEYN
- SKRYWERS EN BOEKE; KINDERLITERATUUR – Henning van Aswegen
- THE TRAITOR OF SIMONSTOWN – Henning van Aswegen
- 1 SWA SPESMAGTE – Wolfgang Witschas
- AFRIKANER EN SUID-AFRIKANER – Johan Mostert
- CATCHING A REAL SPY – Col. J ‘Tollie’ Vreugdenburg
- FROM SWAZILAND TO THE SOMME, Petrus Jacobus Koster – Renè Geyer
![]()
HOOFARTIKEL
EUROPA is besig om die Verenigde State te vervang as leier van die Westerse wêreld.
Terwyl die Verenigde State van Amerika se jong demokratiese staatsbestel struikel om staande te bly teen die aanslag van Fascisme in eie geledere, het die Europese Unie met sy ou en ervare demokratiese staatsbestuursisteme geleidelik die leisels van Westerse lande in die hand geneem. Vanuit ‘n nasionale veiligheidsbelangeperspektief het Suid-Afrika se ANC-korrupsieregering homself sedert 1994 buite hierdie demokratiese groepering geplaas met sy lidmaatskap van BRICS, en die Sjina-Rusland-Noord Korea-Kuba-aksis. Die ANC-regering neem rasgedrewe en ideologiese besluite in eie belang, en nie in belang van die breë Suid-Afrikaanse bevolking nie. Daarmee verswak Suid-Afrika se geloofwaardigheid en posisie in die internasionale stategemeenskap merkbaar, en bykans weekliks.
In hierdie Julie 2026 maanduitgawe van Nongqai skryf Dr. Joan Swart in ‘n reeks diepte-artikels oor hoe om Suid-Afrika se nasionale veiligheidstratgie te toets, hoe Amazon die debat oor Elon Musk se Starlink-program verander het en voortgesette probleme in die nuwe Suid-Afrikaanse Weermag. Nongqai publiseer ook ‘n welkome artikel deur Dr. Riaan Eksteen, eens ‘n lid van Suid-Afrika se regspan tydens die 1966 Suidwes-Afrika hofsaak in die Internasionale Geregshof.
Baie dankie aan Nongqai se voorslag redaksiespan – jul harde werk en toewyding stel Nongqai hierdie Julie-maand 2026 in staat om vier-en-vyftig [54] spogartikels te publiseer.
Mooiloop!
Henning van Aswegen
Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 7.
Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Dr Joan Swart, Ida Steyn, Wolfgang Witschas, Elkarien Fourie.![]()

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie
REDAKSIE
Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.
Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Elkarien Fourie, Ida Steyn, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas, Ida Steyn en Dr. Joan Swart.
REDAKSIONELE BELEID
‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.
KONTAKBESONDERHEDE
E-pos: Editor@Nongqai. org. Tel: 082-344-5641. Webtuise: Nongqai.org
*
![]()
Table of Contents/Inhoudsopgawe
Klik op die skakel/Click on the link

1.
Nongqai Volume 17, Nr. 6. Junie/June 2026
2.
KOL. GAWIE RICHTER
3.
QUEEN’S SOUTH AFRICA MEDAL TO 526 PTE JOHN WILLIAM REYNOLDS, GRAHAMSTOWN GUARD – Rory P Reynolds
4.
SAPD LUI… TELEFOON – Fanie Bouwer
5.
SOWETO ONLUSTE: 16 JUNIE 1976 – Kol. Johan van Rooyen
6.
DEFENCE RESEARCH IS ABOUT MORE THAN TECHNOLOGY – Dr Joan Swart
7.
HELEEN SWART
8.
W/O JR DAVID – Logan Govender
9.
SAPS FORENSIESE WETENSKAPLABORATORIUM – Hennie Heymans
10.
THE DAISY SPY RING – Henning van Aswegen
BOOKS – THE DAISY – Henning van Aswegen & Peter Swanepoel
New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com. TO ORDER A COPY; WHATSAPP TO 0823445642 ‘Daisy.’
Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa’s espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

11.
1988: SAPS-OBELISK, KIMBERLEY – Trecia Naude
12.
NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
13.
SA SPOORWEGPOLISIE: OPLEIDING BY GSG9, DUITSLAND – Johan Lotrier
14.
HOMMELTUIE – Philip & Welma Malherbe
15.
THE BATTLEFIELD BEFORE THE BATTLEFIELD – Dr Joan Swart
16.
LEKKER GESELS, SPOORWEGPOLISIE – Hennie Heymans
17.
VARIOUS CRIIMES – Logan Govender
18.
THE RETURN OF CONFLICT – Riaan Eksteen
19.
NUUSBRIEF NR. 2: SASPOL SPESIALE TAAKMAG – Rene Geyer
20.
AFRIKANERMAN – Dr. Mart-Marie Uys
21.
SAP LONG SERVICE MEDAL – Steve Seargent
22.
CONSTABLE WL BOS/SS – Steve Sargeant
23.
HELENA M. JACOBS
24.
CAPTAIN JAN TAILLARD [SA POLICE] – Hennie Heymans
25.
S VR MOODLEY – Logan Govender
26.
27.
NONGQAI: OORSPONG, MISSIE EN VISIE – Henning van Aswegen
28.
SPESIALE UITGAWE: SA SPOORWEGPOLISIE SPESIALE TAAKMAG – Johan F. Lotriet
29.
SOME NOTES ON THE SWAZILAND POLICE – Hennie Heymans
30.
BRIG. THEUNS ‘ROOI RUS’ SWANEPOEL – Hennie Heymans
31.
DNS FORENSIESE AGTERSTAND – Hennie Heymans
32.
ADML. DIETER FELIX GERHARDT – A NAVAL SPY FOR RUSSIA
33.
STORMTROEPE SASP-STM
34.
AMAZON CHANGES THE STARLINK DEBATE – Dr Joan Swart
35.
NUUSBRIEF NR.2, SASPOL-STM
36.
GENL.-MAJ. BERTUS STEENKAMP – Walter Volker
37.
SAP CAMOU – Wolfgang Witschas
38.
NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
40.
KOFFIEFONTEIN – Triecia Naude
39.
ANGLO-BOEREOORLOG, AGTERTANG EN SLINGERFONTEIN – Jenny Bosch
42.
1966 WERELDHOF-UITSPRAAK, SUIDWES-AFRIKA – Dr. Riaan Eksteen
43.
SOUTH AFRICA’s TRANSITION – WHAT REALLY HAPPENED, AND WHY – Dr. Willem Steenkamp
- DOWNLOAD AS A FREE E-BOOK
44.
PROPOSED RIOT MEDAL – NICK HOWARTH
45.
PROFESSIONELE GETUIE – Brigadier FANIE BOUWER
46.
MEMORABILIA – Hennie Heymans
47.
SARGEANTS’ RANKS –
48.
KRIPTOGRAFIE – ‘n Groot Verantwoordelikheid – iDA STEYN
49.
A TEST OF SOUTH AFRICA’S NATIONAL STRATEGY – Dr JOAN SWART
50.
NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE – THE TRAITOR OF SIMONSTOWN
ON AMAZON.COM
51.
1 SWA SPESMAGTE – Wolfgang Witschas
52.
AFRIKANER EN SUID-AFRIKANER = Johan Mostert
53.
COL. J ‘TOLLIE’ VREUGDENBURG
54.
FROM SWAZILAND TO THE SOMME, Petrus Johannes Koster and the First World War
Renè Geyer
![]()

Klik op die skakel Nongqai.org.
VOORBLAD | COVER

Our Cover
Our JUNE 2026 cover is designed by Dr Joan Swart to symbolise the problems experienced by the SANDF to balance startegic concerns and planning with money, finance and budgets.
|
|
![]()
NONGQAI SE CREDO
Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.
![]()
nongqai.org
ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.
Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking. Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.
![]()

Nongqai Abstract
Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.
![]()
Skrywers & Boeke
DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za
- Boekbeskrywing: DIE BURO
In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.
Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com
by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, BSV/DIE BURO/BfSS, Inligting- en/of Veiligheidsperspektief, RI/BfSS/NI/NIS/BSV
Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…
DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.
*
![]()
Nongqai.org
![]()
*
