AFRIKANERMAN, Vasgevang tussen Onthou en Herontdek. NONGQAI SKRYWERS & BOEKE. Vol. 17 Nr. 6

Afrikanerman, geskryf deur Dr. Mart-Marie Uys is die eerste wetenskaplike ondersoek na die sielkundige toestand van Afrikanermans tussen 50 en 70 jaar oud in postapartheid-Suid-Afrika.