Nongqai Volume 17, Nr.6, JUNE 2026

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Redaksie, Nongqai

NONGQAI SE NUWE KAPELAAN; Ds. JACOBUS VAN TONDER

Kapelaan – Nongqai Vol 17 No 6

  1. NONGQAI VOLUME 17, Nr. 6. Junie/June 2026.
  2. KOL. GAWIE RICHTER – Hennie Heymans
  3. FOUR DETECTIVES – Logan Govender
  4. SAO VERULAM – Logan Govender
  5. SKRYWERS & BOEKE – Henning van Aswegen
  6. CHAPTER 7 – THE BATTLE OF COLENSO – Jennifer Bosch
  7. DURBAN BOROUGH POICE – Richard van Wyk
  8. HORSES, ABW – Jennifer Bosch
  9. ZABS – Hennie Heymans
  10. SANDF CRISIS IS NOT FINANCIAL – Joan Swart
  11. GOOFY VETTEN – Hennie Heymans
  12. PARLEMENT 1972, OF 1973 – Hennie Heymans
  13. GISTER SE ONTHOU – Hennie Heymans
  14. GENL. L G SNYMAN – Hennie Heymans
  15. KAPELAAN – Hennie Heymans
  16. CAPTAIN M N MELVILLE – Hennie Heymans
  17. OU GROOTWIEL, ALEXANDERBAAI
  18. BSAP – Gerhard van Tonder
  19. AFRIKANERMAN – Dr Mart-Marie Uys
  20. ‘n HULDEBLYK – Henning Heymans
  21. NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
  22. TROEP 75/1950 – SAP Kollege – Hennie Heymans
  23. DEFENCE GOVERNANCE TASK TEAM – Dr Joan Swart
  24. BOSLETTERKUNDE – Ds. Jacobus van Tonder
  25. SOME POLICE UNIFORMS – Hennie Heymans
  26. 16 Junie 1976: Mamelodi – Johan Ferreira
  27. NONGQAI – OORSPRONG, MISSIE EN VISIE – Henning van Aswegen
  28. South African Intelligence Involvement in South West African – Wolgang Witschas
  29. HALT! – ELKARIEN FOURIE
  30. ABW – MAFIKENG = Jennifer Bosch
  31. BEYOND GUNS AND BUTTER – Dr Joan Swart
  32. AFSTERWE Brigadier Willie Wentzel – Hennie Heymans
  33. WHARF POLICE, NEW ZEALAND – Jennifer Bosch
  34. A LIFE OF SERVICE AND COURAGE, W/O AW MOODLEY – Logan Govender
  35. JANINE VAN ROOYEN – IDA STEYN
  36. SONE SE PAD IN DIE SAPD – IDA STEYN
  37. CAMELS IN GSWA – Wolfgang Witschas
  38. FREE SUBSCRIPTION
  39. COL PRISCILLA GOVENDER – Logan Govender
  40. RIA POTGIETER – Ida Steyn
  41. COL NATTY GOVENDER – Logan Govender
  42. FIVE YEARS LATER: ARE WE BETTER PREPARED? – Dr Joan Swart
  43. LT.KOL. WHC TAYLOR – Hennie Heymans
  44. SAP RESERVISTE – Brig. Fanie Bouwer
  45. CAPTAIN CATHERINE NAIDOO – Logan Govender

HOOFARTIKEL

Vreemdelinghaat in Suid-Afrika is niks nuut nie. 

Die konflikskepping en geweld teenoor buitelanders deur Swart Suid-Afrikaners is niks anders as apartheid en rassisme in sy ergste graad nie. Vanuit ‘n nasionale veiligheidsperspektief sit die ANC-korrupsieregering met ‘n selfgeskepte probleem wat hulle nie kan oplos nie, juis omdat die bedreigingsanalise gebasseer is op eie belang en nie nasionale veiligheidsbelang nie. Dit is insgelyks ironies dat die ANC-korrupsieregering die werklike redes vir hierdie apartheidsgebasseerde vreemdelingshaat verbete en stompsinnig verswyg omdat dit besig is om sy openbare beeld skade te berokken.

Ongedokumenteerde immigrante is nie die ANC se kernprobleem nie, wel Nie-winsgewende organisasies [NGO’s/NWO] soos Princy Mthombeni en haar ‘South Africans for Constitutional Reform [SACR], wat beheer wil verkry oor werksgeleenthede vir vakbond en NWO-goedkeurde lede. Met ander woorde Suid-Afrika se kommunistiese vakbondleiers wil agdwingbare wetgewing deur die parlement forseer wat aan hulle die reg gee om te besluit wie werk kry in Suid-Afria (net Swart Suid-Afrikaanse vakbondlede), en wie nie. Lees hierin ongedokumenteerde immigrante en mense wat nie soos “ons” is nie. Hierin is die werklike rede vir die vreemdelingshaat opgesluit – die vakbonde en proletariaat wil bepaal aan wie besigheidseienaars (bourgeoisie) werk verskaf.

Die ANC-SAKP probeer tans kliphard om die etiket van hierdie geweldadige nasionale veiligheidsprobleem om die nek van voormalige president Jacob Zuma te hang. Selfs Thabo Mbeki het hierdie week met ‘n paar lamsakkige verduidelikings en rasionaliteite vorendag probeer vorendag kom, maar nie Mbeki of die ANC beskik oor die politieke geloofwaardheid om die probleem die hoof te bied nie. Vanaf 1912 was die ANC se belangrikste doelwit om Suid-Afrika onregeerbaar te maak. Meer as ‘n eeu later is daardie doel verwesenlik – die land is onregeerbaar omdat die ANC-regering nie vermoë het om selfopgelegde nasionale veiligheidskrisisse op te los nie.

Mooiloop!

Henning van Aswegen

Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 5.

Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Eben Mare, Dr Joan Swart.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie

EDITORIAL PDF

EDITORIAL BOARD

REDAKSIE

Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.

Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Elkarien Fourie, Ida Steyn, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas in, en Dr. Joan Swart.

REDAKSIONELE BELEID

‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.

 KONTAKBESONDERHEDE

E-pos: Editor@Nongqai. org.     Tel: 082-344-5641.    Webtuise: Nongqai.org

*

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Klik op die skakel/Click on the link

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

Nongqai Volume 17, Nr. 6. Junie/June 2026

2.

KOL. GAWIE RICHTER

Kol Gawie Richter – Nongqai Vol 17 No 6

3.

FOUR DETECTIVES – Logan Govender

Four Detectives – Nongqai Vol 17 No 6

4.

SAP VERULAM – Logan Govender

SAP Verulam (1969) – Nongqai Vol 17 No 6

5.

BOOKS – THE DAISY  – Henning van Aswegen & Peter Swanepoel

New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com

Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa’s espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

6.

CHAPTER 7 – THE BATTLE OF COLENSO – Jennifer Bosch

Anglo Boer War (Colenso) – Nongqai Vol 17 No 6

7.

DURBAN BOROUGH POLICE – Richard van Wyk

Water Police: Durban – Nongqai Vol 17 No 6

8.

HORSES, ABW – Jennifer Bosch

Horses: ABW – Nongqai Vol 17 No 6

9.

ZABS – Hennie Heymans

ZABS: Nongqai Vol 17 No 6

10.

SANDF CRISIS IS NOT FINANCIAL – Dr. Joan Swart

The SANDF’s Crisis Is Not Financial — It Is Strategic, Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.6

11.

GOOFY VETTEN – Hennie Heymans

Goofy Vetten – Nongqai Vol 17 No 6

12.

PARLEMENT 1972, OF 1973 – Hennie Heymans

Parlement 1972 of 1973 – Nongqai Vol 17 No 6

13.

GISTER SE ONTHOU 

Nongqai Home Page

14.

GENL. LG SNYMAN – Hennie Heymans

Nongqai Home Page

15.

KAPELAAN – Hennie Heymans

Nongqai Home Page

16.

CAPTAIN MN MELVILLE – Henning Heymans

Capt MN Melville – Nongqai Vol 17 No 6

17.

OU GROOTWIEL, ALEXANDERBAAI

Nongqai.org/New/Nuut

18.

BSAP – Gerhard van Tonder

BSAP – Nongqai Vol 17 no 6

20. 

AFRIKANERMAN – Dr. Mart-Marie Uys

21.

‘n Huldeblyk – Hennie Heymans

Nongqai Home Page

22.

1950 TROEP 75/1950: SAP Kollege

Troep 75/1950 – Nongqai Vol 17 No 6

23.

DEFENCE, GOVERNMENT TASK TEAM – Dr Joan Swart

Defence Governance: Another Task Team or a Strategic Reset? Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.6

24.

BOSLETTERKUNDE – Ds. Jacobus van Tonder

Bosletterkunde – Nongqai Vol 17 No 6

25.

SOME POLICE UNIFORMS – Hennie Heymans

Some Police Uniforms & Ranks – Nongqai Vol 17 No 6A

26.

16 Junie 1976: Mamelodi – Johan Ferreira

Nongqai Vol 17 No 6 – Soweto Onluste 16 Junie 1976

27.

NONGQAI: OORSPONG, MISSIE EN VISIE – Henning van Aswegen

Nongqai – Oorsprong, Visie en Missie. Vol. 17 Nongqai Junie 2026.

28.

South African Involvement in SWA – Wolfgang Witschas

SOUTH AFRICAN INTELLIGENCE INVOLVEMENT IN SWA – Wolfgang Witchas. Vol 17, No 6.

29.

Elkarien Fourie

HALT! – Elkarien Fourie — Nongqai Volume 17 Nr. 61

30.

ABW MAFEKENG – Jennifer Bosch

ABW: Mafeking – Nongqai Vol 17 No 6

31.

BEYOND GUNS AND BUTTER – Dr Joan Swart

Beyond Guns and Butter: Why Strategy Must Come Before Budgets, Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.6

32.

BRIGADIER WF (Willie) WENTZEL

WF Wentzel – Nongqai Vol 17 No 5

33.

WHARF POLICE NZ – Jennifer Bosch

Wharf Police, NZ – Nongqai Vol 17 No 5

34.

A LIFE OF SERVICE AND COURAGE – W/O A W MOODLEY – LOGAN GOVENDER

A Life of Service and Courage Constable Narainsamy Moodley

35.

JANINE VAN ROOYEN – Ida Steyn

Janine van Rooyen – Nongqai Vol 17 No 5

36.

SONE SE PAD IN DIE SAPD – iDA STEYN

Sone – Nongqai Vol 17 No 5

37.

CAMELS IN THE GSWA – Wolfgan Witschas

Nongqai Vol 17 no 6 – Camels in GSWA

38.

NONGQAI FREE SUBSCRIPTION

Nongqai Vol 17 No 6 – Free Subscription

39.

COL PRISCILLA GOVENDER – Logan Govender

Nongqai Vol 17 No 6D – Col Priscilla Govender

40.

RIA POTGIETER

Nongqai vol 17 No 6 – Ria Potgieter

41.

BRIGADIER NATTY GOVENDER

Nongqai Vol 17 No 6C – Brig Natty Govender

42.

FIVE YEARS AFTER JULY 2021: IS SOUTH AFRICA BETTER PREPARED  – Dr Joan Swart

Five Years After July 2021: Is South Africa Better Prepared? Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.6

43.

ARMOURED TRAINS IN MOZAMBIQUE

Nongqai Vol 17 No 6B – Employment of Armoured Trains in Mozambique

43.

LT. KOL. WHC TAYLOR – Hennie Heymans

Nongqai Vol 17 No 6 – Lt-Col W.H.C. Taylor

44.

SAP RESERVISTE – Brig. Fanie Brouwer

Nongqai Vol 17 No 6 – SAPS/SAPD Reserviste

45.

CAPTAIN CATHERINE NAIDOO – Logan Govender

46.

JOHN WILLIAM REYNOLDS

48.

SAPD LUI-LUI TELEFOON

49.

SOWETO-ONLUSTE

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

Our Cover

Our JUNE 2026 cover is designed by Dr Joan Swart to symbolise the problems experienced by the SANDF to balance startegic concerns and planning with money, finance and budgets.
    • Nongqai.org

NONGQAI SE CREDO

Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.

Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking. Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

Skrywers & Boeke

DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za

  • Boekbeskrywing: DIE BURO

In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.

 Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.   

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NISBOOKS / BOEKEBSV/DIE BURO/BfSSInligting- en/of VeiligheidsperspektiefRI/BfSS/NI/NIS/BSV

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…

DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.

*

Nongqai.org

*