Nongqai Volume 17, Nr.6, JULY 2026

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Redaksie, Nongqai

KAPELAAN SE MAANDABOODSKAP; Ds. JACOBUS VAN TONDER. BOS- EN GRENSLETTERKUNDE

  1. NONGQAI VOLUME 17, Nr. 8. Augustus 2026.
  2. NONGQAI SKRYWERS & BOEKE, Anita Hamman – Henning van Aswegen
  3. WOLLIE WORD 80 – Hennie Heymans
  4. DIE ROOS, POLISIEDAME – Ida Steyn
  5. SEKERHEIDSWERK IN MALI – Kol. Piet “Walk Tall” van Zyl
  6. SUSPECTED SPY – Hennie Heymans
  7. SUPECTED SPY NATO – Wolfgang Witschas
  8. TRUMP SE BUITELANDSE BELEID – Dr. Riaan Eksteen
  9. SA SPOORWGPOLISIE SE SPESIALE TAAKMAG
  10. THE DAISY SPY RING – Henning van Aswegen
  11. VETERANE TREE AAN; MENERE LAMPBRECHT EN LOTRIET – Hennie Heymans
  12. NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
  13. BOVENPLAAS AND THE BOYHOOD OF JAN SMUTS – Greig Stewart
  14. SPYING IN CYPRUS – Wolfgang Witschas
  15. SPIOENKOP – Jennifer Bosch
  16. HONDEMANNE – Tollie Vreugdenburg
  17. THE OWLS AND THE SHADOW WAR – Walter Volker
  18. MAANDBRIEF; POTPOURI
  19. GENL. BASIE SMIT – Hennie Heymans
  20. AFRIKANERMAN – Dr. Mart-Marie Uys
  21. SAP LONG SERVICE MEDAL – Steve Sargeant
  22. WAR AND PEACE
  23. THE MAN WHO SABOTAGED KOEBERG, AND DISAPPEARED – Wolfgang Witschas
  24. SA SPOORWEGPOLISIE: INLIGTINGSBORDE
  25. WANNEER DIENS EN HUWELIK HAND AAN HAND STAP – Ida Steyn
  26. KAPT. CROW HEFER – Ida Steyn
  27. NONGQAI MISSIE EN VISIE – Henning van Aswegen
  28. NONGQAI DAMES REDAKTEUR IDA STEYN
  29. STUDENTE RADIKALISME – Johan Mostert
  30. WOMEN’S DAY, SANDF 
  31. AFSTERWE VAN GENL.MAJ. JAN DE WAAL – Ida Steyn
  32. CID SUNNYSIDE – Barry Taylor
  33. VROUEDAG IN DIE POLISIE
  34. AFRIKAANSE KERKE EN DIE TWEEDE WERELDOORLOG
  35. HAS SOUTH AFRICA OVERLOOKED ONE OF ITS GREATEST STRATEGIC ASSETS?
  36. NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE: VRYSTAATSTORIES – Henning van Aswegen
  37. ANDRE VAN ELLINCKHUYZEN
  38. NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
  39. MAGTE: LETTERKUNDE, DONKER WERELD
  40. PERSOONLIKE OBJEKTIEWE MENING OOR SA
  41. DONKER WERELD
  42. DIE POLISIEDAME-ROOS – Ida Steyn
  43. KAMEELSTANDBEELD, UPINGTON
  44. VOERTSEK!
  45. SPIOENASIESTORIES: NAVORSING – Fanie Cronje
  46. NONGQAI SKRYWERS & BOEKE; VRYSTAATSTORIES – Henning van Aswegen
  47. SARGEANTS’ RANKS
  48. KRIPTOGRAFIE – IDA STEYN
  49. SKRYWERS EN BOEKE; KINDERLITERATUUR – Henning van Aswegen
  50. THE TRAITOR OF SIMONSTOWN – Henning van Aswegen
  51. 1 SWA SPESMAGTE – Wolfgang Witschas
  52. AFRIKANER EN SUID-AFRIKANER – Johan Mostert
  53. CATCHING A REAL SPY – Col. J ‘Tollie’ Vreugdenburg
  54. FROM SWAZILAND TO THE SOMME, Petrus Jacobus Koster – Renè Geyer

HOOFARTIKEL

EUROPA is besig om die Verenigde State te vervang as leier van die Westerse wêreld.

Terwyl die Verenigde State van Amerika se jong demokratiese staatsbestel struikel om staande te bly teen die aanslag van Fascisme in eie geledere, het die Europese Unie met sy ou en ervare demokratiese staatsbestuursisteme geleidelik die leisels van Westerse lande in die hand geneem. Vanuit ‘n nasionale veiligheidsbelangeperspektief het Suid-Afrika se ANC-korrupsieregering homself sedert 1994 buite hierdie demokratiese groepering geplaas met sy lidmaatskap van BRICS, en die Sjina-Rusland-Noord Korea-Kuba-aksis. Die ANC-regering neem rasgedrewe en ideologiese besluite in eie belang, en nie in belang van die breë Suid-Afrikaanse bevolking nie. Daarmee verswak Suid-Afrika se geloofwaardigheid en posisie in die internasionale stategemeenskap merkbaar, en bykans weekliks.

In hierdie Julie 2026 maanduitgawe van Nongqai skryf Dr. Joan Swart in ‘n reeks diepte-artikels oor hoe om Suid-Afrika se nasionale veiligheidstratgie te toets, hoe Amazon die debat oor Elon Musk se Starlink-program verander het en voortgesette probleme in die nuwe Suid-Afrikaanse Weermag. Nongqai publiseer ook ‘n welkome artikel deur Dr. Riaan Eksteen, eens ‘n lid van Suid-Afrika se regspan tydens die 1966 Suidwes-Afrika hofsaak in die Internasionale Geregshof.

Baie dankie aan Nongqai se voorslag redaksiespan – jul harde werk en toewyding stel Nongqai hierdie Julie-maand 2026 in staat om  vier-en-vyftig [54] spogartikels te publiseer.

Mooiloop!

Henning van Aswegen

Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 7.

Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Dr Joan Swart, Ida Steyn, Wolfgang Witschas, Elkarien Fourie.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie

EDITORIAL PDF

EDITORIAL BOARD

REDAKSIE

Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.

Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Elkarien Fourie, Ida Steyn, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas, Ida Steyn en Dr. Joan Swart.

REDAKSIONELE BELEID

‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.

 KONTAKBESONDERHEDE

E-pos: Editor@Nongqai. org.     Tel: 082-344-5641.    Webtuise: Nongqai.org

*

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Klik op die skakel/Click on the link

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

Nongqai Volume 17, Nr. 6. Junie/June 2026

2.

KOL. GAWIE RICHTER

Kol Gawie Richter – Nongqai Vol 17 No 6

3.

WOLLIE WORD 80 – Hennie Heymans

Nongqai Vol 17 No 8 – Wollie word 80

4.

DIE ROOS, POLISIEDAME – Ida Steyn

Nongqai Vol 17 No 8 – Die roos Polisiedame

5.

SEKERHEIDSWERK IN MALI – Kol. Piet “Walk Tall” van Zyl

Nongqai vol 17 No 8 – Mali: Piet van Zyl

6.

SUSPECTED SPY – Hennie Heymans

Nongqai Vol 17 No 8 – Suspected Spy

7.

SUSPECTED SPY, NATO – Wolfgang Witschas

Nongqai Vol 17 No 8 – Spying at NATO

8.

TRUMP SE BUITELANDSE BELEID – Dr. Riaan Eksteen

Nongqai Vol 17 No 8 – Trump se Buitelandsebeleid

9.

SPOORWEGPOLISIE SE SPESIALE TAAKMAG

Nuusbrief 4 – SA Spoorwegpolisie se Spesiale Taakmag

10.

THE DAISY SPY RING – Henning van Aswegen

BOOKS – THE DAISY  – Henning van Aswegen & Peter Swanepoel

New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com. TO ORDER A COPY; WHATSAPP TO 0823445642 ‘Daisy.’

Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa’s espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

11.

1988: SAPS-OBELISK, KIMBERLEY – Trecia Naude

Nongqai Vol 17 No 7 – 1988: SAP-Obelisk Kimberley

12.

NONGQAI FREE SUBSCRIPTION

Nongqai Home Page

13.

BOVENPLAAS AND THE BOYHOOD OF JAN SMUTS – Greig Stewart

Bovenplaas and the boyhood of Jan Smuts

Nongqai Vol 17 No 7 – 1983: SA Spoorwegpolisie: Opleiding by GSG9 in Duitsland

14.

SPYING IN CYPRUS: Wolfgang Witschas

Nongqai Vol 17 No 8 – Spying in Cyprus

15.

SPIOENKOP – Jennifer Bosch

Nongqai Vol 17 No 8 – Spioenkop

16.

HONDEMANNE – Tollie Vreugdenburg

Nongqai vol 17 No 8 – Hondemanne: Tollie Vreugdenburg

17.

THE OWLS AND THE SHADOW WAR

‘THE OWLS AND THE SHADOW WAR’ – Walter Volker In Nongqai Vol 17 No 8

18.

THE RETURN OF CONFLICT – Riaan Eksteen

Nongqai Vol 17 No 7 – The Return of Indirect Conflict: Strategy, Risks, and Accountability

19.

GENL. BASIE SMIT – Hennie Heymans

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl Basie Smit

20. 

BRIEF VAN THAILAND – Barry Taylor

Nongqai Vol 18 No 8 – Brief van Thailand

21.

COL. WB LANSDELL – Hennie Heymans

Nongqai Vol 17 No 8 – Col WB Lansdell

22.

WAR IN PEACE – Nick Howarth

Nongqai Vol 17 No 8 – War in Peace: ISU East Rand

23.

THE MAN WHO SABOTAGED KOEBERG AND DISAPPEARED – Wolggang Witschas

Nongqai Vol 17 No 8 – Sabotage at Koeberg

24.

SA SPOORWEGPOLISIE: INLIGTINGSBORDE

Nongqai Vol 17 No 8 – SA Spoorwegpolisie: Inligtingsborde

25.

WANNEER DIENS EN HUWELIK HAND AAN HAND STAPE – Rudi en Susan Berrange: Ida Steyn

Nongqai vol 17 No 8 – R en S Berrange

26.

KAPTEIN CROW HEFER – Ida Steyn

Nongqai Vol 17 No 8 – Kapt C Hefer

27.

NONGQAI: OORSPONG, MISSIE EN VISIE – Henning van Aswegen

Nongqai – Oorsprong, Visie en Missie. Vol. 17 Nongqai Junie 2026.

28.

NONGQAI DAMES REDAKTEUR IDA STEYN

Nongqai Vol 17 No 8 – Capt Ida Steyn

29.

STUDENTE RADIKALISME – Johan Mostert

Nongqai Vol 17 No 8 – Studente en radikalisme

30.

B

31.

AFSTERWE VAN GENL.MAJ. JAN DE WAAL – Ida Steyn

Nongqai Vol 17 No 8 – Genl-maj Jan de Waal

32.

ADML. DIETER FELIX GERHARDT –  A NAVAL SPY FOR RUSSIA

NONGQAI DIETER GERHARDT SPY CASE SPECIAL EDITION

33.

STORMTROEPE SASP-STM 

Nongqai Vol 17 No 7 – Stormtroepe SASP-STM

34.

AMAZON CHANGES THE STARLINK DEBATE – Dr Joan Swart

Amazon Changes the Starlink Debate, Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.7

35.

NUUSBRIEF NR.2, SASPOL-STM

Nongqai Vol 17 No 7 – Nuusbrief No 2 (SASPOL-STM)

36.

NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE: VRYSTAATSTORIES

Nongqai Skrywers & Boeke: Vrystaatstories. Nongqai Vol.17 Nr.8.

 

37.

SAP CAMOU – Wolfgang Witschas

Nongqai Vol 17 No 7 – SAP Camou

38.

NONGQAI FREE SUBSCRIPTION

40.

KOFFIEFONTEIN – Triecia Naude

Nongqai Vol 17 No 7 – Koffiefontein

39.

ANGLO-BOEREOORLOG, AGTERTANG EN SLINGERFONTEIN – Jenny Bosch

Nongqai Vol 17 No 7 –ABW Agtertang & Slingerfontein

42.

DIE POLISIEDAME-ROOS – IDA STEYN

DIE POLISIEDAME-ROOS – Ida Steyn. Nongqai Vol. 17 Nr. 8.

43.

KAMEELSTANDBEELD, UPINGTON

44.

VOERTSEK!

45.

SPIOENASIESTORIES: NAVORSING – Fanie Cronje

Spioenasiestories: Navorsing. Fanie Cronje, in Nongqai Vol. 17 Nr 8.

46.

NONGQAI SKRYWERS & BOEKE: VRYSTAATSTORIES – Henning van Aswegen

Nongqai Skrywers & Boeke: Vrystaatstories. Nongqai Vol.17 Nr.8.

 

47.

SARGEANTS’ RANKS – 

Nongqai Vol 17 No 7D – Sergeant’s Ranks

48.

KRIPTOGRAFIE – ‘n Groot Verantwoordelikheid – iDA STEYN

Nongqai Vol 17 No 7 – Kriptografie

49.

A TEST OF SOUTH AFRICA’S NATIONAL STRATEGY – Dr JOAN SWART

Strategic Petroleum Stocks: A Test of South Africa’s National Strategy, Joan Swart, in Nongqai Vol.17 No.7

50.

NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE – THE TRAITOR OF SIMONSTOWN

ON AMAZON.COM

The Traitor of Simonstown – the Dieter Felix Gerhardt espionage story – Henning van Aswegen, Nongqai Vol 17 No 7

51.

1 SWA SPESMAGTE – Wolfgang Witschas

Nongqai Vol 17 No 7 – 1SWA Spes

52.

AFRIKANER EN SUID-AFRIKANER = Johan Mostert

Afrikaner en Suid-Afrikaner – Johan Mostert, in Nongqai Vol.17 Nr.7.

53.

COL. J ‘TOLLIE’ VREUGDENBURG

Nongqai Vol 17 No 7E – Col J “Tollie” Vreugdenburg

54.

FROM SWAZILAND TO THE SOMME, Petrus Johannes Koster and the First World War

 Renè Geyer

From Swaziland to the Somme: Petrus Jacobus Koster and the First World War – René Geyer, in Nongqai Vol.17 No.7

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

Our Cover

Our JUNE 2026 cover is designed by Dr Joan Swart to symbolise the problems experienced by the SANDF to balance startegic concerns and planning with money, finance and budgets.
    • Nongqai.org

NONGQAI SE CREDO

Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.

Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking. Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

Skrywers & Boeke

DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za

  • Boekbeskrywing: DIE BURO

In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.

 Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.   

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NISBOOKS / BOEKEBSV/DIE BURO/BfSSInligting- en/of VeiligheidsperspektiefRI/BfSS/NI/NIS/BSV

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…

DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.

*

Nongqai.org

*