NONGQAI VOLUME 17 NOMMER 9
MAANDBRIEF VAN DIE KAPELAAN: Ds. Jacobus van Tonder
![]()
HOOFARTIKEL SEPTEMBER 2026
Afrika is vinnig besig om by Sjina, Europa, en Indië aansluit as die vierde demografiese monoliet op hierdie klein blou planeet. Asië is waarskynlik volgende, gevolg deur Arabië. In sy vooruitdenkende 1993-artikel ‘Clash of Civilizations’ het Samuel Huntington die enorme demografiese verskuiwing wat ons tans ervaar, voorsien en wyslik voorspel dat ‘n nuwe en veel meer simplistiese multipolêre wêreld aan’t ontwikkel is. Die implikasies van hierdie tektoniese demografiese verskuiwings op ons geopolitieke persepsies van hierdie nuwe multipolêre wêreld moet nog bepaal word. Ek wonder dikwels of ons as Suid-Afrikaners hierdie land se toekoms met enige mate van wysheid en sukses deur hierdie internasionale realiteit sal kan navigeer? Die bevolking van Afrika is ongeveer 1,5 miljard mense, soortgelyk aan die Westerse kultuur (insluitend Noord- en Suid-Amerika, Sjina, Indië en Asië, uitgesluit Sjina). As ons dit bymekaar tel, is die totale wêreldbevolking van agt miljard mense presies dieselfde as die kombinasie van die ses saangestelde kulturgroepe wat ek hier noem.
Die Globale Suide in ‘n Multipolêre Internasionale Politieke Milieu
Die golwe van Fascisme wat tans oor die Verenigde State spoel (Trump se twee presidensiële termyne), het die senusentrum van wêreld ekonomiese en politieke mag na Europa, China en Arabië verskuif. Europa, Sjina en Rusland [BRICS, die Afrika-Unie, die Arabiese Liga en ASEAN], besluit reeds hoe globalisme en ‘n nuwe wêreldorde sal lyk en die Amerikaners is magteloos om iets daaraan te doen. Die ekonomiese en politieke balans van die wêreldorde word tans herskommel omdat hierdie politieke en kulturele magsblokke wat ek noem, tans grondverskuiwende demografiese, godsdienstige en politieke veranderinge ondergaan.
Nongqai en sy redaksie probeer die hele tyd sy vinger op die pols van ‘n snelveranderende internasionale stategemeenskap se denkrigtings en aktiwiteite hou, maar ons het ons lesers se menings en opinies nodig om ‘n gebalanseerde prentjie te skilder. Stuur dus gerus u artikels en stories oor nasionale veiligheidsaangeleenthede en internasionale politieke gebeure aan ons – ons lees dit graag en publiseer waar dit vir ons moontlik is.
Mooiloop!
Henning van Aswegen
Editor/Redakteur: Editor@Nongqai.org

Nongqai Volume 17, Nr. 9. SEPTEMBER 2026
Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Dr Joan Swart, Ida Steyn, Wolfgang Witschas, Elkarien Fourie, Mike Huxtable.
![]()

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie
REDAKSIE
Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.
Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Elkarien Fourie, Ida Steyn, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas, Ida Steyn en Dr. Joan Swart.
REDAKSIONELE BELEID
‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.
KONTAKBESONDERHEDE
E-pos: Editor@Nongqai. org. Tel: 082-344-5641. Webtuise: Nongqai.org
*
![]()
Table of Contents/Inhoudsopgawe
Klik op die skakel/Click on the link: https://www.nongqai.org/new-nuut-2/

1.
Nongqai Volume 17, Nr. 9. September 2026
2.
IN MEMORIAM: BRIGADIER JCP GOOSEN – GESKRYF DEUR FRANS BEDFORD VISSER
3.
HORSES IN THE ANGLO BOER WAR – JENNIFER BOSCH
4.
DIE POTCHEFSTROOMSE BOMONTPLOFFING, 17 MEI 1974 – IDA STEYN EN ANNA-MARIE RONQUEST
5.
BOEK DEUR KOL. SCHALK VISAGIE
6.
NONGQAI EDITOR: MR DHC HOMFRAY – Hennie Heymans
7.
DIE SAPD EN SY BAIE GENERAALS – DR. JOHAN BURGER
8.
KAMPVUURSTORIES IN SUIDWES – HENNIE HEYMANS
9.
KAPTEIN JAN IDEMA
10.
THE DAISY SPY RING – Henning van Aswegen
BOOKS – THE DAISY – Henning van Aswegen & Peter Swanepoel
New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com. TO ORDER A COPY; WHATSAPP TO 0823445642 ‘Daisy.’
Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa’s espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

11.
DIAMANT- EN GOUDTAK – LT.-KOL VE ‘VEL’ KRUGER [JNR.]
12.
VOLTAIRE, HUNTINGTON, BRZEZINSKI AND SOUTH AFRICAN IDENTITY IN A MULTIPOLAR WORLD – DR JOAN SWART
13.
SAP KINGS REST
14.
SAP PATROLLIE HONDELEIER
15.
16.
17.
18.
19.
20.
21.
22.
23.
24.
25.
26.
27.
NONGQAI: OORSPONG, MISSIE EN VISIE – Henning van Aswegen
28.
NONGQAI DAMES REDAKTEUR IDA STEYN
29.
30.
31.
32.
33.
34.
35.
36.
37.
38.
NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
KLIK OP NONGQAI.ORG
39.
40.
41.
42.
43.
44.
45.
SPIOENASIESTORIES: NAVORSING – Fanie Cronje
46.
47.
48.
49.
50.
51.
52.
53.
54.
55.
![]()
Klik op die skakel Nongqai.org.
VOORBLAD | COVER

Our Cover/Ons VoorbladOns NONGQAI wapenskild is deur Dr. Willem Steenkamp ontwerp en bestaan uit drie elemente: die agtergrond en buitelyn, tesame met die leuse en naam onder. Die wapenskild is die oorspronklike Natalse Nongqai – daarom die kroon as helmteken. Oor die skild is daar ‘n agtpuntige polisie-ster, en die binnekring van die wapenskild van die Unie-magte van die voor Afrikaanse, met die Springbok-kop met die leuse (nog in Nederlands), omheen. Die wapenskild is ‘n collage of samevoeging van drie werklike elemente waarmee Nongqai ‘n historiese assosiasie het, en plaas ons geskiedenis sedert 1907 netjies in perspektief.Dr Willem Steenkamp
|
![]() |
![]()
NONGQAI SE CREDO
Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.
![]()
nongqai.org
ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.
Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 85000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking. Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.
![]()

Nongqai Abstract
Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.
![]()
Skrywers & Boeke
DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za
- Boekbeskrywing: DIE BURO
In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Genl. Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.
Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com
by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, BSV/DIE BURO/BfSS, Inligting- en/of Veiligheidsperspektief, RI/BfSS/NI/NIS/BSV
Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…
DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com., en ook by Imprimatur Uitgewers, Pretoria. Bestellings: Mandy Jonck: 082-787-6770.
*
![]()
Nongqai.org
![]()
*
