by Henning van Aswegen | May 20, 2025 | Historical photos, Public Safety, Suid-Afrikaanse Polisie [SAP]
MEV. HESTER FOUCHE, DIE EERSTE VROU AS VOLWAARDIGE RESERVIS INGELYF Sarie van Niekerk Via kol. JJ Dieks Dietrichsen Die oomblik waarop honderde vroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens jare lank gewag het, het uiteindelik aangebreek toe die eerste vroulike reservis...
by Henning van Aswegen | May 18, 2025 | NONGQAI BOEKE
Hijgende Hert der Jacht Ontkomen – Henning van Aswegen: uit die kinderboek ‘Vrystaatstories, uitgegee deur Naledi Uitgwers Hijgende Hert der Jact Ontkomen! “Geronkie, my ou maat, daar is iets wat my nou al lankal pla en ek voel ek moet my hart...
by Henning van Aswegen | May 10, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Brokkies, Spotprente
Piet du Toit Van goed wat weg is sonder dat jy dit verloor het As jy ouer word, kom ek nou agter, verloor jy goed. Goed raak weg. En jy soek. Die goed wat weggeraak het en die goed wat jy verloor het. En partykeer sommer goed wat jy nie eens verloor het of wat weg is...
by Henning van Aswegen | May 10, 2025 | Public Safety
South African Security Regulatory Authority (PSiRA) Regulations (Notice 3088/2025) – Bertus Steenkamp On 4 April 2025, the Minister of Police, in consultation with the South African Security Regulatory Authority (PSiRA), published Notice 3088/2025 to amend the...
by Henning van Aswegen | May 6, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Uncategorized
Henning van Aswegen Die Comrades Ultramarathon: 8 Junie 2025 Die Comrades Marathon is ʼn formidabele uitdaging, ʼn tierkat wat nie sonder handskoene of ʼn paar goed-uitgetrapte tekkies aangepak moet word nie. Comrades se naam is sinoniem het bloedsweet en swaarkry totdat...