Nongqai Vol 17 No 8 – Kapelaan

VAN DIE KAPELAAN: OORDENKING

Ds Jacobus van Tonder

Oomblik van stilte: Lees 2 Sam 12:17,13

“Toe sê  Natan vir Dawid : U is die man…….. En Dawid sê  vir Natan : Ek het gesondig teen die Here, En Natan sê vir Dawid: So het die Here dan ook jou sonde vergewe. ”

Die Here vergewe die wat opreg berou het oor sonde.

Seënwense

Kobus van Tonder