by Hennie Heymans | Aug 15, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, National Security - Nasionale Veiligheid, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Sub-culture / sub-kultuur
NONGQAI SE AFRIKAANSE WOORDEBOEK VIR VEILIGHEIDSTUDIES (Insluitend baie volkseie polisie-terme) Saamgestel deur Brigadier H.B. Heymans (afgetree) Vir aflaai as pdf, KLIEK HIER Omdat die Woordeboek digitaal saamgestel is, kan dit maklik deurlopend opgedateer word met...
by Hennie Heymans | Jul 22, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Crime at Eskom, Crime in South Africa (post 1994), SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE
Belangrike les vir Polisie: Die Vergiftiging van André de Ruyter: ’n Kroniek Kort na sy bedanking as uitvoerende hoof van Eskom op 12 Desember 2022, het André de Ruyter ’n beker koffie by Megawatt Park geniet. Binne minute het hy na sy eie beskrywing “verward” gevoel,...
by Henning van Aswegen | Jul 15, 2025 | BOOKS / BOEKE, Animals in War Memorial Wall, Brokkies, Historical photos, HUMOUR IN UNIFORM, Life Story, Military History, Military Personalities, Nongqai Books, SKRYWERS & BOEKE
DIE TERAARDEBESTELLING VAN ADOONS (E.N.M.) Sarie van Niekerk (Redakteur Nongqai : Vroue/Female). Voor ek die teraardebestelling van Adoons skryf, moet ek darem net bietjie iets oor hierdie beroemde Adoons vertel, voordat almal dalk dink nou maar wat soek ‘n Adoons...
by Henning van Aswegen | Jun 30, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Brokkies, HUMOUR IN UNIFORM, Interessante Stokperdjies, Life Story, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
My Eerste Boek! Piet du Toit Hoe moeilik kan dit nou wees? En, in elk geval, as jy kan lees en kan sien is die Joutube en Dokter Google kombinasie ‘n gewaarborgde sukses-resep. Ek het in elk geval nie genoeg geld om ‘n boek te laat druk van my skryfies in nie. Ook nie...
by Henning van Aswegen | Jun 24, 2025 | RI/BfSS/NI/NIS/BSV, Afrikaans Literature in Uniform, BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, Foreign intelligence services, SKRYWERS & BOEKE
BOEKRESENSIE – DIE BURO, Media 24 Abstrak: Nie-fiksie, Afrikaans, Politieke Wetenskap, Henning van Aswegen, DIE BURO, Imprimatur Uitgewers, Pretoria, Media 24. Intelligensie onder die loep Hoe feller die stryd teen die wit minderheidsregering toenmaals geword...