by Sarie van Niekerk | Oct 11, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames, Spotprente
BOBBY SE BANKIES (1) Vlenters Visser & Sarie van Niekerk Vlenters was hierdie week baie besig gewees, sy pen het oortyd gewerk. Hy het sommer drie stories gestuur In my oorlede neef se weduwee se huis staan ’n liggroen kinderbankie wat al 78 jaar oud...
by Henning van Aswegen | Oct 8, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames
Soppie en en die sount of music SOPPIE EN THE SOUND OF MUSIC Vlenters Visser en Sarie van Niekerk Tot vandag toe is daar ‘n merk op my regterknie omdat ek nie na Soppie geluister het nie en in ‘n klomp gebreekte glas geval het en ‘n winkelhaak oopgesny het. Oom...
by Henning van Aswegen | Aug 29, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Interessante Stokperdjies, Military writers & authors, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Spotprente
SKRYWERS SE DINGE Piet du Toit Eienaardige groep mense om in ‘n klub saam te bind. Of in ‘n gilde as jy nou wil grênd wees. Die skrywersgilde, of die Boeke-klub, of die Lees-klub, of Skrywers- & Boekklub. Sien jy! Ons is skaars meer as tien en weet nie eens...
by Hennie Heymans | Aug 15, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, National Security - Nasionale Veiligheid, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Sub-culture / sub-kultuur
NONGQAI SE AFRIKAANSE WOORDEBOEK VIR VEILIGHEIDSTUDIES (Insluitend baie volkseie polisie-terme) Saamgestel deur Brigadier H.B. Heymans (afgetree) Vir aflaai as pdf, KLIEK HIER Omdat die Woordeboek digitaal saamgestel is, kan dit maklik deurlopend opgedateer word met...
by Henning van Aswegen | Jul 21, 2025 | BOOKS / BOEKE, Historical photos, Military History
Met ekenning aan Maroela Media, waarin hierdie artikel deur Petronel Fourie die eerste keer geplaas is. Kerkmuseum bewaar geheime van vrouespioen Johanna Brand Soos meeste mense het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die...
by Henning van Aswegen | Jul 15, 2025 | BOOKS / BOEKE, Animals in War Memorial Wall, Brokkies, Historical photos, HUMOUR IN UNIFORM, Life Story, Military History, Military Personalities, Nongqai Books, SKRYWERS & BOEKE
DIE TERAARDEBESTELLING VAN ADOONS (E.N.M.) Sarie van Niekerk (Redakteur Nongqai : Vroue/Female). Voor ek die teraardebestelling van Adoons skryf, moet ek darem net bietjie iets oor hierdie beroemde Adoons vertel, voordat almal dalk dink nou maar wat soek ‘n Adoons...