Nongqai Vol 17 No 8 – Kapelaan

VAN DIE KAPELAAN: OORDENKING
Ds Jacobus van Tonder
Oomblik van stilte: Lees 2 Sam 12:17,13
“Toe sê Natan vir Dawid : U is die man…….. En Dawid sê vir Natan : Ek het gesondig teen die Here, En Natan sê vir Dawid: So het die Here dan ook jou sonde vergewe. ”
Die Here vergewe die wat opreg berou het oor sonde.
Seënwense
Kobus van Tonder
