by Hennie Heymans | Jun 2, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1953 - Coronation of QE2 - SAP Contingent, Badges, Coronation QE2 1953 - SA Police, SAP Medals
2 JUNE 1953 2 JUNIE 1953 Brig HB Heymans Ek onthou 2 Junie 1953. Ek was in graad twee. Ons het by die skool porselein bekers gekry toe die koningin Elizabeth gekroon was. Ek het onlangs die beker vir Nico Moolman se museum geskenk. Koningin Elizabeth se gesig het toe...
by Hennie Heymans | May 31, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Non-White SAP Officers, Republic Day (31-May - 1961), SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SAP Security Branch / Veiligheidstak
31 MAY 1961: REPUBLIC DAY REPUBLIEKDAG Brig HB Heymans (SAP – afgetree) As klein seuntjie onthou ek Uniedag op 31 Mei – dit was ‘n vakansiedag. Op 31 Mei het ons altyd ‘n kermis of basaar gehad. Ons het nie aan politiek gedink nie – net lekker speel! Op hierdie dag...
by Hennie Heymans | May 31, 2025 | SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Anti-Gang Unit (AGU), Farm Murders, Gang Violence on the Cape Flats, SAP History / Geskiedenis
FARM MURDERS IN SOUTH AFRICA: AN ADDITIONAL PERSPECTIVE PLAASMOORDE IN SUID-AFRIKA: ’N BYKOMENDE PERSPEKTIEF Kort, inleidende opsomming van artikel: Die artikel bied ’n kritiese perspektief op die hantering en publieke diskoers rondom plaasmoorde in Suid-Afrika. Die...
by Hennie Heymans | May 31, 2025 | ABS - ISU, Gang violence on the Cape Flats, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, SOUTH AFRICAN POLOICE SERVICE
GANG VIOLENCE ON THE CAPE FLATS BENDEGEWELD OP DIE KAAPSE VLAKTE Opsomming: Die Kaapse Vlakte gaan al dekades gebuk onder gewelddadige bende-oorloë wat honderde lewens eis – dikwels dié van onskuldige kinders. Ondanks herhaalde pogings deur die polisie en...
by Hennie Heymans | May 26, 2025 | Historical photos, Non-White SAP Officers, SAP - CID, SAP - Durban, SAP Durban, SAP Hall of Fame, SAP History / Geskiedenis, SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SAP Security Branch / Veiligheidstak, Tribute to SAP Members
1970: HISTORICAL DOCUMENTS: AWARD OF OFFICER RANK TO NON-WHITE MEMBERS OF THE SOUTH AFRICAN POLICE Abstract 1970: Historical Documents: Award of officer rank to non-white members of the South African Police Keywords Abbott, Henry – Dr Apartheid in the South African...
by Hennie Heymans | May 24, 2025 | Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Drones / Hommeltuie
IMPROVED DRONES VERBETERDE HOMMELTUIE Lt-kol Philip Malherbe [SAP – afgetr] Hierdie artikel is vrylik vertaal van bronne soos aangedui in die bronnelys. Mei 2025 “Abstract” Abstrak “Drones are the new “buzzword.” It is used as a variety device, in...