DAGBOEK ASSEBLIEF! NONGQAI en AKADEMIA FUNKSIE 26 MAART 17h00
NONGQAI is trots om aan te kondig dat Akademia Universiteit ingewillig het om saam te werk in die langtermyn-bewaring en indeksering van ons argief. Die bekendstellingsfunksie vir hierdie vennootskap vind plaas op Dinsdag 26 Maart om 17h00 by Akademia in Centurion.
U kan hierdie spesiale geleentheid lewendig volg, aanlyn. Dit sal deur Akademia se oudiovisuele kundiges gebeeldsend word via Teams.
Hier is die skakel en inteken-besonderhede:
FOLLOW LIVE ONLINE! On 26 March 2024, a function will be held to celebrate the cooperation between Nongqai, the SA Forces History Magazine, and the Library of Akademia University aimed at preserving Nongqai's valuable archive for future generations.
