GIFT TO MINISTER ADRIAAN VLOK: OPENING OF SOUTH AFRICAN POLICE FORENSIC SCIENCE LABORATORY: SILVERTON ON 1988/05/13.
GESKENK AAN MINISTER ADRIIAN VLOK: OPENING VAN SA POLISIE FORENSIESE WETENSKAPLIKE LABORATORIUM SILVERTON 88/05/13.
Kapt. Bazil Norman Young
Wollie Wolmarans, goud en gietwerk van handtekening gedoen. Gary Arntsen/Wollie doen houtwerk van penhouer (.38-special koper doppie). Bazil het minister se handtekening in spieëlbeeld met “Dremeltool” in teël graveer. Teël met handtekening-nog in my besit. Geskenk (pen) was ‘n Mont Blanc. Interessant wees om te weet of minister (of familie) nog geskenk in sy besit het.
Luitenante “Wollie” Wolmarans en Bazil Norman Young, lt-genl Lothar Neethling en A/O Gary Arntsen almal van die FWL in Silverton.
Vergroting
Vergroting