by Hennie Heymans | Jun 27, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Republican Intelligence (RI), SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SAP Wentworth Training College
1970: PASSING OUT PARADE CHATSWORTH “VOORSTELLINGSPARADE: CHATSWORTH: 30 OKTOBER 1970” Col Logan Govender SARP 1971-01 Page 54 Brig RJF Campbell from Head Office (Comment by Big HB Heymans: His son, Dr Donald Campbell was my best friend. The brigadier was at one stage...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Establishment - Getalsterkte, Ministers of Justice / Police / Law & Order, SAP Commissioners, SAP Hall of Fame, SAP Robertson, Tribute to SAP Members
STASIEBEVELVOERDER: SAP ROBERTSON SAP ROBERTSON: MY EERSTE STASIE AS STASIEBEVELVOERDER Brig Fanie Bouwer Die eerste keer dat ek van Robertson hoor, was ons laaste dag op offisierskursus toe een of ander generaal in die polisiekollege ons nuwe standplase aflees. Ek...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP Robertson
SAP ROBERTSON Ek onderhandel toe eerder vir ‘n nuwe polisiestasie Deur Fanie Bouwer In my eerste paar maande as stasiebevelvoerder op Robertson in 1977 as ‘n jong luitenant, besluit ek op ‘n dag dat die klein ou, verwaarloosde, polisiestasie in Hoop-straat op...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1972 SA Police, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, SAP College, SAP Depot / College ) Pretoria West
PRONK (TYDSKRIF): FEBRUARIE 1972: SA POLISIE Genl-maj Louis Snyman-versameling (Teks: Mike Heine) (Foto’s deur Brig Buks van Staden: Afd Openbare Betrekkinge) Indien u iemand hier herken, laat my asb weet deur die kommentaar-gedeelte aan te vul. Baie dankie. Comments...
by Hennie Heymans | Jun 25, 2025 | Transvaal Police (1900 - 1910), 1914 Rebellion, SAP History / Geskiedenis, SAP Pretoria Central & Barracks
DEMOLITION: OLD SAP PRETORIA CENTRAL 1971: SAP PRETORIA: SLOPING: GESKIEDKUNDIGE OU KASERNE Brig HB Heymans (SAP – Afgetree). In die nuus van Noord-Transvaal lees ons: “Met die sloping van Ou Kaserne, Pretoriusstraat, Pretoria, het ‘n geskiedkundige plek nou sommer so...
by Hennie Heymans | Jun 24, 2025 | Police Humour, SAP Helicopters
HUMOR: SLAP TJIPS Hennie Heymans Chris Joubert heel regs Eendag kom ek in veiligheidshoofkantoor se voorportaal op die grondvloer. ‘n Sedige en stroewe atmosfeer het altyd daar geheers…. Ek wonder hoe ons besoekers die plek ervaar het – karige staatsdiens...