by Henning van Aswegen | Feb 18, 2025 | Uncategorized
Abstrak: Prof. Hennie Kruger, Operasionele Navorsing, Tweede Wereldoorlog, rekenaarwetenskap In die meegaande artikel verduidelik Hennie Kruger, afgetrede professor in Rekenaarwetenskap by die NWU wat Operasionele Navorsing is en waarom hierdie wetenskaplike...
by Henning van Aswegen | Feb 18, 2025 | Life Story, Defence, Military History, SA Military History
Dr. Danie Langer, Voortrekkermonument, Pretoria. Aangestuur, Bertus Steenkamp. Abstrak: Suid-Afrika se toekoms in perspektief. Foto: ‘n Voortrekker bespied die horison. Die Voortrekkermonument staan nie net as ‘n klipstruktuur op Pretoria se heuwels nie....
by Henning van Aswegen | Feb 11, 2025 | SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Defence, Historical photos, Military History
Petronel Fourie (Weet-aanlyn) Op 1 Februarie 1920 is die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) amptelik gestig. Dit is die tweede oudste lugmag in die wêreld, naas die Royal Air Force en het ‘n roemryke geskiedenis. Die aanloopbaan Die aanloop tot die lugmag se stigting het...
by Henning van Aswegen | Feb 8, 2025 | BfSS NIS
Die Ontwikkeling van ‘n eie Suid-Afrikaanse Intelligensiekunde (Agtien)) Die herarrestasie van Abram Fischer Op 25 Januarie 1965, na ’n lang verdaging van die hofsaak waartydens Abram Fischer op borgtog was, het hy versuim om by die hof op te daag. Fischer het egter...
by Henning van Aswegen | Feb 3, 2025 | Historical photos, SAP History / Geskiedenis
Part 2: The Red Flag, by Henning van Aswegen. Abstract: The CPSA, Communist Party of South Africa, Communism in South Africa, Marxism, Trotskyism, Leninism, Socialism, Stalinism. Following the introduction of Vladimir Il’ich Lenin to our story, the growth of...