Nongqai Vol 17 No 8 – Polkol: Berede-standbeeld

BEREDE-STANDBEELD: SAP KOLLEGE: PRETORIA-WES

Dana Kruger

Dagsê Hennie,

Soos bespreek verwys ek na die Perde-standbeeld wat by die Kollege gestaan het by die berede-afdeling.

Ek soek wyd na foto’s van die perd waar hy op 2 plekke gestaan het by die kollege .

Mooi dag.

Byvoorbaat dank.

Dana Kruger.

ENIGE INLIGTING WELKOM: FOTO’S, ARTIKELS & KOERANTBERIGTE ASB NA:

  • Dana Kruger danakruger@yahoo.com
  • Hennie Heymans <heymanshb@gmail.com>