Nongqai Volume 16, No 11 = December 2025

Table of Contents/Inhoudsopgawe

HOOFARTIKEL: Redaksie Nongqai

  1. Matjiesfontein en Genl. Andrew Wauchope
  2. Irregular Forces: Informal, Commercial and Criminal (3)
  3. Second Anglo-Boer War (1899-1902): Von Steinaecker’s Horse
  4. Lashkar-e-Taliba [LeT]: The Islamist Jihadist Pakistan militant group
  5. Political Rememberance Day of SA Border War Veterans
  6. The General and (older) music artists
  7. ‘n Aangename verassing en herinneringe aan Cantenary
  8. Military Books – Paul Els
  9. Suicide by self-inflicted wound: Bread Knife used
  10. Letters to the Editor
  11. South African Police Captain Mogamberry (Bob) Govender
  12. Mogamberry
  13. Government Expenditure and Corruption
  14. SAR Police: Gold Shipment via the Rand Mineral Line
  15. Elemente van Intelligensie/Elements of Intelligence
  16. A Prisoner during the Anglo-Boer War, Ceylon

HOOFARTIKEL

Is Sjina, met behulp van Rusland en die BRICS-groep, besig om die enigste supermoontheid op aarde te word?

Indien waar, hoe affekteer hierdie nuwe internasionale politieke realiteit Suid-Afrika en sy nà-’94 verswakte veiligheidsmagte? Hoe hou ons koers en nugtere analise van ons snelveranderende nasionale veiligheidsomgewing; en hoe word ons huishoudings, gesinne en ons kinders se toekoms in hierdie gefolterde land, om FA Venter se gevleuelde woorde te onleen, daardeur aangeraak? Hoe word Suid-Afrikaners geraak deur die intense ekonomiese magstryd tussen die VSA en Sjina, veral in die lig van aanduidings dat Shina se handelsurplus met Europa en die VSA in Desember 2025 vir die eerste keer een triljoen dollar oorskry het.

Die onlangse G-20 beraad in Johannesburg het dit duidelik gemaak dat Suid-Afrika se korrupsieregering vele selfvervaardigde ekonomiese, politieke en sosio-maatskaplike probleme in die gesig staar. Tydens die beraad is daar voorspel dat 185 BRICS-lede teen 2025 vyftig persent van die wêreld sal beheer, met die Sjinese yuan as geldeenheid. Suid-Afrika se pro-Hamas korrupsieregering is nou deel van die Rusland-Sjina-Noord Korea-Iran-Kuba aksis, en stem klokslag-gereeld in die Verenigde Nasies saam met hierdie lande teen die Westerse stategemeenskap.

Soos wat Nongqai al die afgelope 118 jaar doen, gaan die Redaksie in die komende jaar diepte-artikels oor ‘n wye verskeidenheid geo-politieke onderwerpe en konkomitante nasionale veiligheidsvraagstukke publiseer. Nongqai se nuwe redaksie staan in die jaar 2025 op die skouers van reuse, soos emirituslede Hennie Heymans, Willem Steenkamp en Sarie van Niekerk. Nie alleen is hierdie troika joernaliste en redakteurs die rugraat van Nongqai nie, maar elkeen ook legendariese lede van Suid-Afrika se veiligheidsmagte en Intelligensiegemeenskap (IG).

Nongqai (“die koning se wagte in Zoeloe”), se missie is akkurate geskiedskrywing – dit wat regtig in en met Suid-Afrika se veiligheidsmagte gebeur het en daagliks, weekliks en maandeliks aan die gebeur is. Ons vertel die stories en plaas die fotos’ van toegewyde misdaadbestryders, dapper soldate, vindingryke spioene, spraaksame diplomate en wetstoepassers wat hul lewens toegewy het aan dienslewering en diens aan die staat. In hierdie konteks en om hierdie rede nooi ons al ons lesers om skryfwerk oor ons taal, kultuur en landsgeskiedenis enotesiasties voort te siet met nuwe artikels, fotos’, boeke, diepte-artikels, rubrieke en artikelreekse oor die wel en weë van Suid-Afrika se veiligheidsmagte. Stories en artikels oor persoonlike ondervindinge en ervaringe van die lede en gesinne van ons veiligheidsmagte is baie welkom, personalia-stories, staaltjies en kursusse bygewoon, amusante gebeure op diens en kampvuurstories oor die Angolese bosoorlog is almal baie welkom. Stuur artikels en fotos’ na Editor@Nongqai.org, asseblief.

Redakteur

Nongqai Volume 16, Nr. 11.

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Hennie Heymans

Matjiesfontein and General Andrew Wauchope

https://www.nongqai.org/new-nuut-2/#:~:text=Recent%20Posts-,Matjiesfontein%20and%20General%20Andrew%20Wauchope,-Irregular%20Forces%3A%20Informal

2.

Helmoed Romer Heitman

Irregular Forces: Informal, Commercial and Criminal (3) – Helmoed Romer Heitman

3.

Wolfgang Witschas

Wolfgang Witchas

Second Anglo Boer War (1899-1902): Canadian Unit – Strathcona’s Horse

4.

Wolfgang Witschas

Wolfgang Witchas

Lashkar-e-Taliba (LeT): The Islamist-Jihadist Pakistani militant organization – Wolfgang Witschas

5.

Eben Mare and Dylan Mayers

Political Rememberance of South African Border War Veterans – Eben Marè & Dylan Mayers

6.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Hennie Heymans

The General and (older) music artists – Die generaal en die (ouer) musieksterre

7.

Lt. Genl. Johan Ferreira

‘n Aangename verrassing en herinneringe aan Centenary (Rhodesië)

8.

Military Books by Paul Els

9.

Barry Taylor

Suicide by self-inflicted wound: Bread knife used

10..

Letters to the Editor: Briewe aan die Redakteur

11.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Hennie Heymans

South African Police: Passing of Brigadier Johan Reynders: Reverence Tribute to Brigadier Johan Reynders: Remembered with Respect

12.

Col Logan Govender

South African Police Captain (Bob) Mogamberry Govender Border Veteran and a Life of Duty and Honour

13.

Hennie Heymans

Government Expenditure and Corruption

14.

J & J Wepener

SAR Police: Gold Shipment via the Rand Mineral Line

15.

Johan Mostert

ELEMENTS OF INTELLIGENCE/ELEMENTE VAN INTELLIGENSIE – Johan Mostert

16.

Sarie van Niekerk

A Prisoner during the Anglo-Boer War: Ceylon – Sarie van Niekerk

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

Our November cover is designed by Nongqai Emiritus member Dr Willem Steelkamp, showing South African Forces celebrating the Festive Season and Christmas in North Africa during World War Two.

 

  • Editor

Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar.

Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the motto “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Nongqai is herstruktureer en brig. Hennie Heymans (foto) is die nuwe hoofredakteur. Die jare het aangestap en die moeisame taak van uitvoerende redakteur wat hy vir soveel jare behartig het, sal voortaan deur ‘n nuwe uitvoerende redakteur hanteer word.

nongqai.org

nongqai.org

SOUTH AFRICAN POLICE CANDIDATE OFFICERS COURSE AT MECHANICAL SCHOOL BENONI 1984

SOUTH AFRICAN POLICE CANDIDATE OFFICERS COURSE AT MECHANICAL SCHOOL BENONI 1984

by Hennie Heymans | Oct 25, 2025 | Non-White SAP OfficersPolice AcademicsSAP History / GeskiedenisSAP Members of Indian decent / Indiër-ledeSOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED

SOUTH AFRICAN POLICE CANDIDATE OFFICERS COURSE AT MECHANICAL SCHOOL BENONI 1984 ABSTRACT: In South Africa, during the 1970’s and 80’s, the notion of the police officer being unskilled had to be addressed. This was also being done at the time, internationally, in…

BIOGRAPHY OF ADAMUS (AP) STEMMET THE MAN BEHIND SOUTH AFRICA’S FORMER STATE SECURITY COUNCIL

BIOGRAPHY OF ADAMUS (AP) STEMMET THE MAN BEHIND SOUTH AFRICA’S FORMER STATE SECURITY COUNCIL

by Sarie van Niekerk | Oct 22, 2025 | National Security – Nasionale VeiligheidNONGQAI SPECIAL EDITIONS pdfPres PW BothaSekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR – SSSC)SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVEDSouth African Intelligence HistorySTRATEGIC STUDIESSuid-Afrikaanse geskiedenisTak Strategiese-kommunikasie (TSK)

ADAMUS PAULUS STEMMET: DIE MAN AGTER DIE DESTYDSE STAATSVEILIGHEIDSRAAD ABSTRACT: This Special Edition of Nongqai presents a biography of Adamus (AP) Stemmet the man behind South Africa’s former State Security Council. It contains tributes to the distinguished…

MAJ GE DIEDERICKS AND THE SAP SPECIAL STAFF DURING WW2

Klik op die skakel Nongqai,org om hierdie uitgawe af te laai.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NISBOOKS / BOEKEBSV/DIE BURO/BfSSInligting- en/of VeiligheidsperspektiefRI/BfSS/NI/NIS/BSV

Johan Mostert Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…

*

Duty, Politics, and Retrospectin: A Reflection on Security and Accountability Policing and Politics — A Thin Line

 

HOW PRETORIA AND MOSCOW SECRETLY COOPERATED TO BUILD MIG-29 ENGINES INTO SAAF MIRAGES

HOW PRETORIA AND MOSCOW SECRETLY COOPERATED TO BUILD MIG-29 ENGINES INTO SAAF MIRAGES

by WPS | Oct 14, 2025 | Foreign Armies / Buitelandse WeermagteKGB (Former Russian Intelligence Agency)National IntelligenceNONGQAI SPECIAL EDITIONS pdfPretoria Moscow cooperationSA Air ForceSA Military HistorySouth African Air ForceSouth African Defence ForceSOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVEDSouth African Intelligence History

HOW PRETORIA AND MOSCOW SECRETLY COOPERATED TO BUILD MIG-29 ENGINES INTO SAAF MIRAGES eBook by Kobus de Villiers (the South African team leader) HOE PRETORIA EN MOSKOU IN DIE GEHEIM SAAMGEWERK HET OM MIG-29 ENJINS IN TE BOU IN SALM MIRAGES eBoek deur Kobus de Villiers…

THE WIDELY PRAISED POLICE HANDLING OF THE 1973 DURBAN STRIKES

THE WIDELY PRAISED POLICE HANDLING OF THE 1973 DURBAN STRIKES

by WPS | Oct 1, 2025 | 1960 Cato Manor – Murder of 9 SAP-members1960 Murder of SAP members in Cato ManorBfSS NISDepartement van Buitelandse SakeGeneral JC SmutsNational Security – Nasionale VeiligheidPolice DiplomacyPres PW BothaSAP & ApartheidSAP DurbanSAP History / GeskiedenisSAP PersonalitiesSAP Security Branch / VeiligheidstakSAP SowetoSOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVEDSuid-Afrikaanse geskiedenisSuid-Afrikaanse Polisie [SAP]Tribute to SAP MembersWachthuis

THE REASONS BEHIND THE WIDELY PRAISED POLICE HANDLING OF THE 1973 DURBAN STRIKES by Dr Willem Steenkamp (Political scientist & retired ambassador, lawyer, and intelligence analyst) ABSTRACT: The informed, sympathetic, and restrained manner in which the South…

Nongqai.org

'n Foto wat teks, boek bevat Beskrywing outomaties gegenereer 'n Foto wat teks, person, persoon, klere bevat Beskrywing outomaties gegenereer

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

*