PRONK (TYDSKRIF): FEBRUARIE 1972: SA POLISIE
Genl-maj Louis Snyman-versameling
(Teks: Mike Heine)
(Foto’s deur Brig Buks van Staden: Afd Openbare Betrekkinge)
Indien u iemand hier herken, laat my asb weet deur die kommentaar-gedeelte aan te vul. Baie dankie.
Comments welcome. Thank you.
Jan Brand en Spurgeon Olivier met masjien gewere. Herman Goppel met spies
Baie dankie Johannes!
Dit is Jan Brand en Spurgeon Olivier met masjien gewere en Herman Goppel met die spies