SOUTH AFRICAN POLICE: SERVICE STRIPES

Abstract

  • The use of service stripes in the SA Police from 1913 to 1954.

Keywords

  • Service stripes
  • Chevrons

SUID-AFRIKAANSE POLISIE: DIENSSTREPE

Dr Dennis du Toit, brig HB Heymans en Mark Naude

'n Foto wat binnenshuis bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

Dennis skryf:

Hallo Hennie.

Ek het die strepe ook raakgeloop wat ek glo een streep vir elke 5 diensjare was.

Weet nie tot watter jaar dit die gebruik was.

Dit was gedra op die uniform se linker voorarm. Die pyl na bo, anders as rang bv sersantrang wat pyl na onder gewys het.

Stuur vir jou fotos saam. Foto ontvang van Zetef du Plessis.

Groete Dennis

Hennie Heymans antwoord:

Hallo Dennis

Diensstrepe op 3,5, 7 en 9 jaar bevredigende diens. (Met trouediens-medalje op 18 jaar onbesproke diens)

Dankie en mooi loop

HBH

Mark Naude writes:

The info I have also says 3, 5, 7 & 9 years.  They were worn until 1954 apparently.

Voorbeelde uit die praktyk:

Foto: SAP Fort Edward, The Nongqai 1917, bladsy 111. Let op die berede-onder-korporaal se diensstrepe.

'n Foto wat persoon, klere, leëruniform, kraag bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

My Vader se twee diensstrepe gedurende 1945 – aangesluit in 1938.

'n Foto wat skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.