PASTORALE BEGELEIDING VAN GETRAUMATISEERDE KOEVOET VETERANE IN HUL GEESTELIKE HERSTEL PROSES: GENL-MAJ (DR) JLC DU PREEZ
Brig HB Heymans (SAP – Afgetree)
Abstrak
Ek het die voorreg gehad om genl-maj JLC “Jan” du Preez se tweede doktorale proefskrif deur te lees. ‘n Aangename lees ervaring en ‘n diep geestelike ondervinding. |
Sleutelwoorde
Genl-maj (dr) JLC du Preez Koevoet Pastorale versorging Suid-Afrikaanse Polisie |
Genl-maj (dr) JLC “Jan” du Preez
Hier is die eerste twee binneblaaie:
Om die proefskrif te lees, klik op:
https://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/35273?show=full
———————————————————————————————-
Genl Jan du Preez het sy eerste doktorale graad in 2004 verwerf. Hier is die skakel:
https://uir.unisa.ac.za/bitstream/10500/2047/4/00front.pdf