by Sarie van Niekerk | Oct 11, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames, Spotprente
BOBBY SE BANKIES (1) Vlenters Visser & Sarie van Niekerk Vlenters was hierdie week baie besig gewees, sy pen het oortyd gewerk. Hy het sommer drie stories gestuur In my oorlede neef se weduwee se huis staan ’n liggroen kinderbankie wat al 78 jaar oud...
by Henning van Aswegen | Oct 8, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, NongqaiDames
Soppie en en die sount of music SOPPIE EN THE SOUND OF MUSIC Vlenters Visser en Sarie van Niekerk Tot vandag toe is daar ‘n merk op my regterknie omdat ek nie na Soppie geluister het nie en in ‘n klomp gebreekte glas geval het en ‘n winkelhaak oopgesny het. Oom...
by Henning van Aswegen | Aug 29, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Interessante Stokperdjies, Military writers & authors, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Spotprente
SKRYWERS SE DINGE Piet du Toit Eienaardige groep mense om in ‘n klub saam te bind. Of in ‘n gilde as jy nou wil grênd wees. Die skrywersgilde, of die Boeke-klub, of die Lees-klub, of Skrywers- & Boekklub. Sien jy! Ons is skaars meer as tien en weet nie eens...
by Hennie Heymans | Jul 20, 2025 | SAP History / Geskiedenis, HUMOUR IN UNIFORM, Military Personalities, Military writers & authors, Police Humour, Spotprente
SPOTPRENTE DEUR O/KORP JH JACKSON: GEPUBLISEER IN DIE NONGQAI Hennie Heymans Ek het met die Nongqai groot geword. As klein seuntjie het ek baie op my Vader se skoot gesit en dan het ons deur die Nongqai geblaai en ek het altyd van “Jackson” se spotprente gehou....
by Henning van Aswegen | May 20, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, NONGQAI LADIES EDITIONS pdf, NongqaiDames
Vrystaatstories, Henning van Aswegen. Die Feetjies hou Konsert Lank gelede vlieg daar ʼn klein blou voëltjie met ʼn boodskap in haar bekkie na Virginia in die Vrystaat toe. Die klein blou voëltjie is deur die Burgermeester van die buurdorp Harmonie gestuur om al die...
by Henning van Aswegen | May 10, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Brokkies, Spotprente
Piet du Toit Van goed wat weg is sonder dat jy dit verloor het As jy ouer word, kom ek nou agter, verloor jy goed. Goed raak weg. En jy soek. Die goed wat weggeraak het en die goed wat jy verloor het. En partykeer sommer goed wat jy nie eens verloor het of wat weg is...