by Hennie Heymans | Mar 3, 2026 | 1972 Women Police, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Women Police - Social, Women Police - Social
Vrouehoekie Ida Steyn In 1972 is ’n nuwe hoofstuk in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisiediens geskryf – die ontstaan van die Suid-Afrikaanse Polisievroue. Aan die stuur van hierdie baanbrekerspad het ’n besondere vrou gestaan: Brigadier Duveen Botha. Sy...
by Hennie Heymans | Mar 2, 2026 | Historical photos, INTERNATIONAL TERROR, National Security - Nasionale Veiligheid, Nuusbrief (SASPOL) Spesiale Taakmag, SA Railways Police / Spoorwegpolisie, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
NUUSBRIEF NO 14 4/2026 15 Maart 2026 Johan F Lotriet: OOB Kontakbesonderhede Voorsitter: +27 82 324 6636 Onder-Voorsitter: +27 82 769 1505 Beskermheer: +27 82 411 7836 Strategies: +27 83 469 7969 Projekte: +27 82 862 1046 Bestuur Voorsitter: Hein Crocker...
by Hennie Heymans | Feb 26, 2026 | Ernisstigting - Voortrekkermonument, SA Railways Police / Spoorwegpolisie, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
SPESIALE UITGAWE Fort Schanskop, Pro Patria Museum Voortrekker Monument, Pretoria 6 Desember 2025 Kopiereg Kopiereg van die titel, teks, tabelle, kaarte, foto’s en geskandeerde voorwerpe bly die eiendom van die Bestuur van die Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie...
by Hennie Heymans | Feb 24, 2026 | Humour in the SAP, HUMOUR IN UNIFORM, SA Air Force, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SAP Wierdabrug, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
SAP Wierdabrug-herinneringe BRIEF UIT THAILAND: SAP WIERDABRUG-HERINNERINGE Lt Barry Taylor (Destyds SAP-KOD) Toe ek op Wierdabrug gestasioneer was, het ek ’n luitenant in die beheertoring by Waterkloof leer ken — Nancy Jennings — en ook twee van die Majore daar:...
by Hennie Heymans | Feb 18, 2026 | Historical photos, Non-White SAP Officers, Police wives & families - bush war, Rhodesian Conflict, SAP History / Geskiedenis, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Tom Volschenk TOM VOLSCHENK SE FIETSRIT RHODESIË TOE Carl Volschenk My Pa (Tom Volschenk) se fietsrit Rhodesië toe. (Geskryf deur Carl Volschenk, voormalige offisier in die SAPD) Ek skryf hierdie storie hoofsaaklik met die ondersteuning van ‘n paar koerantuitknipsels...