Nongqai Vol 17 No 9 – (32) 1990? Bevelsoorhandiging en Uitpaseringsparade
Excerpt
The command handover and pass-out parade at Loftus Versfeld marked the retirement of General Hennie de Witt and the symbolic assumption of command by General Johan van der Merwe. It was the largest parade ever held, with all available students from the various police colleges and newly commissioned officers participating.
Keywords
command handover, pass-out parade, Loftus Versfeld, General Hennie de Witt, General Johan van der Merwe, South African Police, ceremonial command sabre, Adv. Anton Wiid, police colleges, new officers, SAP history, 1990 parade
BEVELSOORHANDIGING EN UITPASERINGSPARADE (VERMOEDELIK DESEMBER 1990)
Hennie Heymans
Adv. Anton Wiid het vir my vier foto’s gegee van die bevelsoorhandiging- en uitpaseringsparade op Loftus-Versfeld. Tydens hierdie parade het genl. Hennie de Witt afgetree, en genl. Johan van der Merwe het simbolies die bevel van die Suid-Afrikaanse Polisie oorgeneem. Volgens Adv. Wiid was dit die grootste parade ooit: alle studente wat kon uitpasseer, was daar — insluitend lede van die verskillende kolleges en die nuwe offisierskorps.
Adv. Wiid, destyds die persoonlike stafoffisier van die kommissaris, het die simboliese bevelssabel hanteer.


Genl JV van der Merwe

Lt-kol Anton Wiid met die sabel en links kapt salie kriel op “U Can”.

Anton Wiid voor as aide-de-camp – grootste parade ooit! Dan genl Hennie de Witt en kol Lollo van Vuuren en agter genl JV van der Merwe.

Anton Wiid en ‘Bakkies’ von Backström ( – die twee aides-de-camps)

