Nongqai Vol 17 No 6 – Photo Album June 2026
Abstract
This photo album, Nongqai Vol. 17 No. 6 (June 2026), presents a curated visual record of South African policing, military, and judicial history across different periods. The collection includes historical imagery related to significant events such as the Battle of Blood River (1838), the Kleinfontein riots of 1913, and wartime contributions by police forces. It also documents institutions such as the South African Police (SAP), South African Constabulary, Durban Borough Police, and the South African Railways Police, alongside notable locations including Boksburg Prison, Pietermaritzburg Magistrates’ Court (1939), and Esselen Park.
The album further highlights the evolution of law enforcement through photographs of infrastructure, personnel, parades, and operational artifacts, including images related to the 1988 Johannesburg SAP activities and the bomb defused at the Hallmark Building. Archival materials such as maps, historical press excerpts, and photographs of training institutions and military units (e.g., SAAF and Staatsartillerie ZAR) provide additional context. Overall, the collection preserves and illustrates the development, roles, and historical significance of policing and security services in Southern Africa.
Keywords
Bloed River 1838
Boksburg: Jail / Gevangenis
BSAP
Durban Gemeentelike Politie – Durban Borough Police
Justice: magistrates court Pietermaritzburg, 1939.
Kleinfontein: 1913 Riots /onluste
SA Constabulary
SA Railways Police: Esselen Park
SAAF – Durban
SAP
SAP – 1988 Johannesburg
SAP – Bomb/Bom: Hallmark Building / gebou
Staatsartillerie ZAR
Tempe
War dept Map of Pretoria
Zarps
PHOTO ALBUM: NONGQAI JUNE 2026
HB Heymans

Bloed River 1838

Boksburg: Jail / Gevangenis

BSAP


Durban Gemeentelike Politie – Durban Borough Police

West Street Durban Borough Police Station early 1900s

Note Durban Borough Police on platform

Justice: magistrates court Pietermaritzburg, 1939.

Kleinfontein: 1913 Riots /onluste

SA Constabulary


SA Railways Police: Esselen Park

SAAF – Durban

SAP

SAP Durban Central behind the palm trees

SAP Officers at funeral via Lambertus Oosthuizen – Pretoria Historia

Greytown Gazette dated 12 February 1943 via Graham du Toit. SAP Greytown – very patriotic during the War.
SAP – 1988 Johannesburg


SAP – Bomb/Bom: Hallmark Building / gebou:

SAP College: JL Vosloo 1970 

Staatsartillerie ZAR


Tempe: Union Defence Force

War Dept Map of Pretoria

Zarps



Thanks to Jennifer Bosch, Richard van Wyk, William Endley and my SAP Colleagues

Hierdie fotos en geskiedenis is fassinerend en moet ten alle koste bewaar word.
Baie dankie, Esther ons maak so! HBH
Hierdie fotos maak baie van my herhinneringe in die SAPD Museum en veral die historiese Argief weer herlewe.
Die ou SAP en nuwe SAPD en al die veranderinge van n polisie mag tot n polisie diens om hierdie land te omvorm en die rigting waarheen ons beweeg meer inklusief te maak word ook meer en meer blootgele hoe meer ons terug dink en kyk en dan vergelyk.
Dat daar nog baie tekortkominge is wat aangespreek moet word om die sekuriteit van al ons mense te verseker vanuit n polisierings oogpunt is duidelik.
In die ou dae na die Anglo Boere Oorlog was geld baie skraps en ons polisiemanne moes baie planne beraam om steeds hulle verpligtinge na te kom. Vervoer was stadig en Kommunikasie was erg bemoeilik. Tog het ons manne van ouds wondere verrig sonder behoorlike befondsing.
En moenie n polisieman in die klein gemeenskappies op polisieposte vergeet nie. Baie van daardie polisiemanne se vroue en moeders van kindertjies het met dapperheid en waagmoed hul mans se plekke in die klein donker kersverligte polisie stasies volgestaan in afgelee gebiede met net hul huishond want die Sersant en sy Konstabel was op n berede patrollie om gesteelde skape te gaan soek. Geen vergoeding aan haar nie. Geen medaljes aan heldhaftige waagstukke om n skelm met common sense vas te trek nie.
Vandag sien ons hierdie soort optredes glad nie meer nie.
Ten spyte van n ongelooflike Kommunikasie diens word telefome deesdae maar skraps geantwoord. Voertuie kom nog uit maar baie sake word gou gesluit. Polisiemanne word oorlaai en die groot verskoning Bly daar is Nie geld nie.
Een dag op n museumraad vergadering het n offisier laat val daar was nie n voertuig beskikbaar om iets te moes doen nie. Dit het n hoogs gefrustreerde Voorsitter met n baie hoë rang laat uitroep. Maar maak n plan. As julle nie n motor het nie kry n donkie !
My herhinneringe is soet al was daar die suur en bitter oomblikke.
Goeie dag Helena Wagner,
Dankie dat u die artikel gelees het! Ek is besig om nog so ‘n artikel saam te stel.
Geskiedenis is ook foto’s, skêrsnitte, spotprente ens.
U moet gerus daaraan dink om vir ons ‘n storie oor die SAP-museum te skryf. Ons het in 1964 as student-konstabels die SAP-museum besoek toe dit in die kollege was. Later het die museum na Kompol-gebou getrek – daar was toe ‘n AO Geldenhuys as kurator en ‘n dr Van Wyk was die argivaris van die SAP. Hoe lyk dit met ‘n artikel oor die SAP-museum?
Iemand moet vir ons ‘n historiese artikel skryf oor die lot van ‘n polisieman se vrou tussen die twee wêreldoorloë. Baie keer was sy ook die matrone op vroue prisoniers te visenteer en in die selle te versorg.
Ons het al ‘n paar keer die rol van die polisieman se gade onder die loep geneem – maar net sydelings – Iemand moet gerus navorsing oor die onderwerp doen.
Ek dink die offisier wat gesê het kry ‘n donkie as daar nie vervoer is nie laat my dink aan ou generaal Hendrik van den Bergh het altyd gesê: “Daar moet ‘n boom wees!” (Dit nalv die grappie: As ‘n leeu jou storm wat gaan jy maak vra hy ‘n konstabel? Ek klim gou in ‘n boom! As daar nie ‘n boom is nie? Maar Generaal daar moet ‘n boom wees!!!”)
Baie groete
Hennie Heymans.