SAP ROBERTSON

SAP ROBERTSON Ek onderhandel toe eerder vir ‘n nuwe polisiestasie  Deur Fanie Bouwer In my eerste paar maande as stasiebevelvoerder op Robertson in 1977 as ‘n jong luitenant, besluit ek op ‘n dag dat die klein ou, verwaarloosde, polisiestasie in Hoop-straat op...

PRONK (TYDSKRIF): FEBRUARIE 1972: SA POLISIE

PRONK (TYDSKRIF): FEBRUARIE 1972: SA POLISIE Genl-maj Louis Snyman-versameling (Teks: Mike Heine) (Foto’s deur Brig Buks van Staden: Afd Openbare Betrekkinge) Indien u iemand hier herken, laat my asb weet deur die kommentaar-gedeelte aan te vul. Baie dankie. Comments...

HUMOR: SLAP TJIPS

HUMOR: SLAP TJIPS Hennie Heymans Chris Joubert heel regs Eendag kom ek in veiligheidshoofkantoor se voorportaal op die grondvloer. ‘n Sedige en stroewe atmosfeer het altyd daar geheers…. Ek wonder hoe ons besoekers die plek ervaar het – karige staatsdiens...