by Hennie Heymans | Apr 7, 2026 | Lugvaart - ontwikkeling, Military History, SA Military History, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Christo (Chris) Erasmus – ‘n Pionier van Suid-Afrikaanse Lugvaart Chris Wilken via Dawie du Plessis Christo Erasmus het grootgeword op die plaas Charlton, bo-op die Bosberg naby Somerset-Oos. Van kleins af het hy ‘n intense belangstelling in tegnologie gehad –...
by Hennie Heymans | Mar 31, 2026 | Death Notice, Generaalsklub, Generals of the SAP, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Tribute to SAP Members
BH HULDEBLYK VIR GENERAAL-MAJOOR BAREND HERMANUS (BARRY) HENN Genl.maj. (dr.) Mulder van Eyk Barry is op Donderdag 30 April 1936 gebore. Op Saterdag 31 Oktober 1959 is hy getroud met Christina van der Merwe. Uit die huwelik is een dogter (Susan) en twee seuns,...
by Hennie Heymans | Mar 30, 2026 | Nongqai Rubrieke, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Koot.S Pastoor Koot Swanepoel Nico Frylinck Pastoor Koot Swanepoel My liewe vriend en dasversamelaar Koot Swanepoel. Hoe groet n mens jou so onverwags. Ons het soveel gedeel en ons lekker kuiertjies in Jeffreys en St Francis was altyd ‘n hoogtepunt. Jou liefde vir...
by Hennie Heymans | Mar 24, 2026 | Historical photos, Local Fingerprint Office: Pretoria, Non-White SAP Officers, Police Psychology, SAP - CID, SAP Black Members, SAP History / Geskiedenis, SAP Pretoria Central & Barracks, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Sub-culture / sub-kultuur, Tribute to SAP Members
Umdisa NONGQAI VOL 17 NO 3C In two parts: English + Afrikaans Col HF Trew & Brig HB Heymans FOREWORD In recent times, the media has confronted us with commissions of inquiry, police corruption, and police incompetence. Yet, against this bleak backdrop, one...
by Hennie Heymans | Mar 24, 2026 | Generaalsklub, Generals of the SAP, Marshall Square, SAP - Streek Witwatersrand, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SAP Security Branch / Veiligheidstak, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Tribute to SAP Members
GN Erasmus HULDEBLYK AAN GENERAAL MAJOOR GN ‘GERRIT’ ERASMUS Genl Maj Johan Burger 7 Maart 2026 Geagte familie, Anna, vir jou, Nick, Alida, Suzanne en vir die kleinkinders, namens die Generaalsklub van die SA Polisie weereens ons innige meegevoel met julle verlies....