Nongqai Vol 17 No 10 – (33) Fotoalbum: No 15522(B) Sersant MJ Coetzee

Fotoalbum: No 15522(B) Sersant MJ Coetzee

Foto’s: Reon Coetzee | Teks: Hennie Heymans

Oudkollega Reon Coetzee (SAP-veteraan) het hierdie foto’s van sy oupa met ons gedeel. Sy oupa het aanvanklik in die Beredepolisie gedien. Ek het gedurende die 1960’s saam met sers. Johnnie Coetzee (seun van sers MJ Coetzee) te Amanzimtoti gewerk, en later, in die 1980’s, het ek weer die voorreg gehad om saam met Reon (kleinseun) in Johannesburg te werk. Hierdie foto’s word saam met ander waardevolle foto’s en afbeeldings van kultuur- en geskiedkundige betekenis bewaar vir toekomstige geslagte.

Beredekonstabel MJ Coetzee gedurende omstreeks 1933

1935: Toestemming om te trou deur kol GRC Baston van SAP Hoofkwartier

Toestemming om te trou

Vereer vir troue diens.