WF Wentzel – Nongqai Vol 17 No 5
AFSTERWE BRIG WF ‘WILLIE’ WENTZEL
HBH
Dit is met leedwese dat ons die afsterwes van brig WF Wentzel op 29 April 2026.05.23
Ons was ‘n klompie offisiere te Veiligheidshoofkantoor wat jare lank saamgewerk het. Willie is die tweede offisier van ons klein groepie wat ons so ontydig ontval het.
Willie was ook ‘n uitstaande polisie-sportman wat veral in krieket uitgeblink het.
Willie het Pretoria verlaat en hom op Glentana gevestig. Na die afsterwes van sy gade het hy weer na Pretoria verhuis.
Ons eer sy nagedagtenis.

