SASP Spesiale Taakmag (Nongqai Vol 17 No 4)
SA SPOORWEGPOLISIE SPESIALE TAAKMAG
Johan Lotriet

Ondertekening van die samewerkingsooreenkoms tussen die SAWV en die SASP-STM by die Voortrekkermonument vandag (17 April 2026) om 10h00. Vlnr Nico O’Kelly (Komiteelid van die SASP-STM), Johan Lotriet (Voorsitter van die SASP-STM) Johann du Preez (Voorsitter van die SAWV) en Fanie Booysen (Ondervoorsitter van die SASP-STM).