by Hennie Heymans | Jun 5, 2025 | Life Story, BOOKS / BOEKE, Crime in South Africa (post 1994), SAP - CID, SAP History / Geskiedenis, SAP Security Branch / Veiligheidstak, SARS, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Under cover operations, Under cover police officials
BOOKS ON CRIME IN SOUTH AFRICA BOEKE OOR MISDAAD IN SUID-AFRIKA Brig HB Heymans (SAP – afgetree) Koop en lees mens boeke oor misdaad (korrupsie, staatskaping, regsverydeling, diefstal, bedrog en dies meer) staan mens verstom. As ‘n polisie-pensioenaris is ek gewoond...
by Hennie Heymans | Jun 4, 2025 | SAP History / Geskiedenis, ENGELS IN DIE MAG (ENGLISH AS SHE IS SPOKEN IN THE FORCE), Sub-culture / sub-kultuur
ENGELS IN DIE MAG (ENGLISH AS SHE IS SPOKEN IN THE FORCE) Brig HB Heymans Ons Afrikaner-seuns se gebruik van Engels was hoofsaaklik beperk tot Engelse-periodes op skool of so nou en dan ‘n Cowboy-fliek. Ek het in Durban groot geword en ons Durbaniete kon basiese...
by Hennie Heymans | Jun 3, 2025 | Bosluise, Magalle (Voet-polisie), SAP College, SAP History / Geskiedenis, Tribute to SAP Members
1935: TROOP 84: INCOMPARABLY SPLENDID: SAP DEPOT 1935: TROEP 84: ONVER GELYKBAAR INDRUKWEKKEND: SAP-DEPOT Prof Ben Smit Sers LG Snyman is die troep-sersant – hy sit voor in die middel met hondjie en hy is geklee in berededrag. (In die spreektaal van destyds was dit ‘n...
by Hennie Heymans | Jun 3, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP College, SAP Wentworth (Durban South)
INTRODUCING THE NEWCOMER INTO THE FORCE INLYWING VAN DIE NUWELING IN DIE MAG SAP 352: Botsingsverslag: SAP Wentworth Deur brig HB Heymans Dit is die jaar 1964 ek stap “beat” en hier hou die patrolliewa langs my stil. Daar is ‘n ‘n “kode 14” of te wel ‘n ongeluk (in...
by Hennie Heymans | Jun 2, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1953 - Coronation of QE2 - SAP Contingent, Badges, Coronation QE2 1953 - SA Police, SAP Medals
2 JUNE 1953 2 JUNIE 1953 Brig HB Heymans Ek onthou 2 Junie 1953. Ek was in graad twee. Ons het by die skool porselein bekers gekry toe die koningin Elizabeth gekroon was. Ek het onlangs die beker vir Nico Moolman se museum geskenk. Koningin Elizabeth se gesig het toe...
by Hennie Heymans | May 31, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Non-White SAP Officers, Republic Day (31-May - 1961), SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SAP Security Branch / Veiligheidstak
31 MAY 1961: REPUBLIC DAY REPUBLIEKDAG Brig HB Heymans (SAP – afgetree) As klein seuntjie onthou ek Uniedag op 31 Mei – dit was ‘n vakansiedag. Op 31 Mei het ons altyd ‘n kermis of basaar gehad. Ons het nie aan politiek gedink nie – net lekker speel! Op hierdie dag...